Boerseep Ladies

Boerseep Ladies Welkom in die wêreld van borrels, boere-charm en wasgoed skoner as jou tannie se Sondagkombuis! Bio-afbreekbaar & hipo-allergenies. Pure Boere Ekstase!!

Ons boerseep jel is veilig vir alle materiale en vriendelik vir die aarde.

24/06/2026
As julle uitgemis het op ons produkte by die Wit Tent in Hartenbos, moenie bekommerd wees nie. Ons voorraad is tans op u...
14/04/2026

As julle uitgemis het op ons produkte by die Wit Tent in Hartenbos, moenie bekommerd wees nie. Ons voorraad is tans op uitverkoping teen 20% afslag.
Spring gou, aanbod slegs geldig terwyl voorraad hou!
1 liter @ R45
2.5 liter @ R100





Opwindende nuus!! Ons seep is nou beskikbaar by Kraft Co binne in die Mall@Carnival. Gaan loer gerus hoe lyk die fantast...
16/02/2026

Opwindende nuus!! Ons seep is nou beskikbaar by Kraft Co binne in die Mall@Carnival. Gaan loer gerus hoe lyk die fantastiese mark!

With Hartenbos Gift Market – I just got recognized as one of their top fans! 🎉
04/01/2026

With Hartenbos Gift Market – I just got recognized as one of their top fans! 🎉

28/12/2025

Die "Witgoud" vir Jou Huis! 🧼✨
​Sukkel jy met hardnekkige vlekke wat net nie wil uit nie? Of soek jy ’n natuurlike oplossing vir sensitiewe vel?
​Boerseep Ladies is die antwoord! Ons outydse boerseep word met liefde en kundigheid gemaak om jou lewe makliker te maak.
​Waarom Boerseep Ladies?
✅ Vlek-Vernietiger: Haal ghries, rooiwyn, bloed en grasvlekke moeiteloos uit.
✅ Wit Bly Wit: Laat jou wit wasgoed weer soos nuut lyk.
✅ Sag op die Vel: Ideaal vir mense met ekseem of sensitiewe vel.
✅ Veelsydig: Gebruik dit vir wasgoed, matte, en selfs om leer skoon te maak!
​Moenie sukkel met chemikalieë wat nie werk nie. Kry die seep wat Ouma sou goedkeur!
​📦 Prys: R55/L. R125/2.5L. Groter maat op aanvraag.
📍 Aflewering: Koerier landwyd
📞 Bestel hier: 067 9275145

🧼✨ BOERSEEP GEL – KRAGTIG TEEN VLEKKE, SAG OP MATERIAAL! ✨🧼Ons bekende Boerseep Gel is perfek vir hardnekkige vlekke op:...
03/12/2025

🧼✨ BOERSEEP GEL – KRAGTIG TEEN VLEKKE, SAG OP MATERIAAL! ✨🧼

Ons bekende Boerseep Gel is perfek vir hardnekkige vlekke op:
👕 Klere
👟 Skoene
👜 Stoffering
🧽 Huishoudelike oppervlaktes
🐶 Diere sjampoe
Smeer. Vryf. Was. Skoon! 💚

Pryse:
🟩 R55 per 1 liter
🟩 R125 per 2.5 liter

📍 Geleë in Danabaai
📞 Kontak: 067 927 5145

Kom haal joune vandag – jy sal verstom wees hoe goed dit werk! 🧼

01/12/2025
Hartenbos Gift Market
01/12/2025

Hartenbos Gift Market

Besoek gerus ons stalletjie by die Hartenbos Kersmark (die groot wit tent) agter Salt & Copper.
29/11/2025

Besoek gerus ons stalletjie by die Hartenbos Kersmark (die groot wit tent) agter Salt & Copper.

Address

12 Plena Street, Dana Bay
Mossel Bay
6500

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boerseep Ladies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share