Garden Route High Pressure cleaning

Garden Route High Pressure cleaning High pressure cleaning and painting of roofs, paving, walls, wooden decks etc. Painting of all other exterior and internal surfaces.

Restoration and painting of garden furniture.

10/03/2026

Vellie, 'n hond van Hartenbos het gistermiddag, op Maandag 9 Maart vermis geraak. Vellie is laas naby Katjiepieringstraat in Hartenbos Heuwels gesien. Enigeen wat weet waar Vellie is, kan Mia kontak by: 060 889 4859.

10/03/2026
12/02/2026
12/02/2026

’n Graad agt seun aan die Hoërskool Richardsbaai is na bewering so erg aangerand tydens ’n groentjiekonsert dat hy in die intensiewesorgeenheid opgeneem is.
🔗LEES MEER: https://brnw.ch/21wZKPO

08/02/2026

Ons wil mamma begin help met die voorbereiding vir die ongeveer 3 maande wat hulle in die hospitaal gaan spandeer.🙏 Daar is baie onkoste en omstandighede rondom so situasie en daarom wil ons begin help sodat daar nie nog daai stres op hulle is nie.
Daarom vra ek dat ons weer die R50 pledge doen sodat mamma alles vir hulle tyd in die hospitaal en ook alles vir die huis wat sy gaan moet agterlaat vir 3 maande, in orde kan kry. Daar is baie beplanning, reelings en natuurlik finansies wat in so situasie ingaan en ek wil vra dat ons help as ons kan.💕🩵
Kom ons help hulle asb oor hierdie laaste, grootste bult nog.🙏🪻
Ek plaas mamma se details en ook haar direkte kontak nommer.
Groete 🙏🪻

N. Cornelius
Capitec
1710431529

0635826307

02/11/2025

Address

Bayview
Mosselbaai
6520

Telephone

+27833434590

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Garden Route High Pressure cleaning posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share