28/07/2026
πΈ Mrs Jones het iets om te sΓͺ... πΈ
Darling...
Ons het besluit om dinge 'n bietjie anders te doen.
Van nou af gaan ons jou nie meer vra om jouself in te skryf vir 'n gratis skoonmaak nie...
π Ons wil hΓͺ jy moet iemand anders benoem.
Ken jy iemand wat altyd eerste vir ander sorg? Iemand wat deur 'n moeilike tyd gaan? 'n Ma, ouma, vriend, buurvrou of buurman of kollega wat eenvoudig 'n bietjie ekstra sparkle verdien?
Benoem hulle in die kommentaar en vertel ons hoekom hulle 'n Scrub Squad Clean verdien.
Want soms is die mooiste geskenk nie iets wat jy vir jouself kry nie... maar iets wat iemand anders vir jou gun. π
Om deel te neem: π§½ Like ons blad π§½ Volg Scrub Squad Cleaning Co. π§½ Deel hierdie plasing π§½ Benoem iemand in die kommentaar en vertel ons hoekom jy voel hul kort daardie sparkle.
Ongelukkig kan ons net iemand in die Hartenbos, Mosselbaai of Danabaai area bless met 'n bietjie sparkle.
β¨ Modern clean, old school sparkle.