23/08/2023
Rome is nie in een dag gebou nie en ook nie ons nuutste toevoeging tot die rioolverwyderingswereld nie!!
Ons 8.5 kl trok in Aksie en genoeg rede om die kurkprop te skiet!!
Baie dankie almal wat so hard gewerk het of bygedra het om hierdie dag moontlik te maak. Julle is Staatmakers.