Seefront Karwas Hartenbos

Seefront Karwas Hartenbos Seefront Karwas in Hartenbos in die Suid - Kaap waar U motor net die beste diens sal kry. kom besoek ons gerus.

29/05/2026

Kom was jou motor by ons die naweek!!!

Wat ‘n lekker golf dag het ons nie gehad vandag saam met Hartenbos Primêre Skool!!Ons is trots om ‘n borg te kon wees va...
16/05/2026

Wat ‘n lekker golf dag het ons nie gehad vandag saam met Hartenbos Primêre Skool!!

Ons is trots om ‘n borg te kon wees van die spesiale dag!!

15/05/2026

Please take note, we will be closed from 14:00 this afternoon. We are a sponsor at the Golf day at the Hartenbos Primary School. Thank you

30/04/2026
28/04/2026

Die veteraan motor clucb - TRIUMPH'S - het ons vandag besoek!

Dit is darem lekker om die mooi motors mooi te maak!!

Dankie vir jul besoek!!

13/04/2026

What do you get when you do this?

07/04/2026

Ons het die motor onder hande gehaad, en kyk net hoe mooi skoon het hy uitgekom na ons klaar is met hom!

Kom besoek ons vir jou kar se pamperlang!

Kom na die karwas hierdie naweek en bederf jou mense met 'n heerlike ontbyt terwyl julle uitkuik oor die see!Ons sal sor...
01/04/2026

Kom na die karwas hierdie naweek en bederf jou mense met 'n heerlike ontbyt terwyl julle uitkuik oor die see!

Ons sal sorg dat jou motor skoon en netjies is vir die res van jou dag!

Sien jou die naweek!!

27/03/2026

Kom was jou motor by ons die naweek terwyl jy die winkels en strand geniet!!

Jy het 90minute gratis parkering!!!

Sien jou dan!

Address

156 Paardekraal Avenue
Hartenbos
6520

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 07:00 - 15:00
Sunday 07:00 - 13:00

Telephone

+27828218933

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Seefront Karwas Hartenbos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Seefront Karwas Hartenbos:

Share