Wasgoed Express

Wasgoed Express Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Wasgoed Express, Launderette, 16 Norman Anderson Street , Da Nova, Mosselbaai.

🫧 LESS LAUNDRY. LESS CLEANING. MORE HOLIDAY! 🫧Whether you’re a property agent, holiday-home owner or holiday guest, let ...
03/10/2026

🫧 LESS LAUNDRY. LESS CLEANING. MORE HOLIDAY! 🫧

Whether you’re a property agent, holiday-home owner or holiday guest, let Wasgoed Express take care of the washing and cleaning.

Laundry from R28/kg
Holiday-home cleaning from R450

📲 WhatsApp 076 225 1616 to book.
📍 Dana Bay & Mossel Bay area

HOEKOM IS WASGOED EXPRESS JOU  #1 LAUNDROMAT?1️⃣ BESPAAR TYD & MOEITEOns was, droog, vou en stryk — jy kry jou tyd terug...
02/10/2026

HOEKOM IS WASGOED EXPRESS JOU #1 LAUNDROMAT?

1️⃣ BESPAAR TYD & MOEITE
Ons was, droog, vou en stryk — jy kry jou tyd terug!
2️⃣ GERIEFLIKE OPTEL & AFLAAI 🚗
Gratis optel- en aflaaidiens binne 15 km van Dana Bay.
3️⃣ SKEI SORG VIR JOU KLERE
Van alledaagse wasgoed tot strykwerk — ons behandel jou klere met sorg.
4️⃣ MEER AS NET WASGOED! ✂️🧹
Ons bied ook klere-alterations/herstelwerk en vakansiehuis-skoonmaakdienste.
5️⃣ BETROUBARE DIENS – KLIËNTE EERSTE!
Ons fokus op goeie diens, vars en skoon wasgoed en tevrede kliënte.

📲 WhatsApp ons vandag: 076 225 1616
📍 Dana Bay & omliggende areas

Wasgoed Express is op soek na iemand met goeie naaldwerk ervaring in Danabaai of Mosselbaai.>>Dienste benodig:•Algemene ...
29/09/2026

Wasgoed Express is op soek na iemand met goeie naaldwerk ervaring in Danabaai of Mosselbaai.
>>Dienste benodig:
•Algemene Naaldwerk
•Herstelwerk aan klere, linne en ander items
•Verstelwerk aan klere (groter of kleiner verstel)
•Moet flink en netjies kan werk
•Moet eie naaldwerk masjien hê
•Vergoeding per item gebaseer op tarief ooreengekom

Indien jy belangstel en voldoen aan die vereistes, kontak vir Estelle by 076 225 1616.

28/09/2026

Ontmoet Wasgoed Express🫧

Hello Danabaai & Mosselbaai! 👋

Ons is Wasgoed Express — ’n plaaslike wasgoeddiens wat jou help om tyd terug te kry.

Gratis optel & aflaai binne 15 km van Danabaai
Maar ons wil jou graag leer ken! ❤️

👇 Vertel ons in die kommentaar:
Watter deel van wasgoed doen jy die graagste— WAS, STRYK of VOU? 😂
Riaan Pieterse hou van - WAS,DROOG & VOU
Estelle Erasmus hou van - WAS & DROOG
Erika Hattingh hou van - WAS, DROOG &VOU
Mina Dina hou van - WAS,DROOG,STRYK
Mariam Mabe hou van WAS,DROOG,STRYK

Volg Wasgoed Express en volg ons nuwe besigheid se reis saam met ons.
📲 WhatsApp: 076 225 1616

Laundromat

25/09/2026

Minder wasgoed. Meer tyd vir jouself! 💙💛

Ons was, stryk, herstel én kom haal en lewer binne 15 km van Mosselbaai.

WhatsApp: 076 225 1616

🇿🇦 ONS IS MORE OOP! 🇿🇦✨ ERFENISDAG ✨Moenie jou wasgoed laat wag nie!Bespreek vanaand nog per WhatsApp vir jou wasgoed se...
23/09/2026

🇿🇦 ONS IS MORE OOP! 🇿🇦

✨ ERFENISDAG ✨

Moenie jou wasgoed laat wag nie!
Bespreek vanaand nog per WhatsApp vir jou wasgoed se afhaal tussen 08:00 en 09:00 more oggend

Whatsapp Estelle: 076 225 1616

🧺 Wasgoed Express – Ons was, droog en vou, sodat jy kan ontspan!

🏡✨ Jou vakansiehuis, ons sorg!Van gaste wat uitklok tot die volgende gaste wat arriveer — Wasgoed Express help om jou va...
23/09/2026

🏡✨ Jou vakansiehuis, ons sorg!

Van gaste wat uitklok tot die volgende gaste wat arriveer — Wasgoed Express help om jou vakansiehuis vars, skoon en gereed te kry. 🧺✨
Skoonmaak, vars beddegoed en handdoeke — alles reg vir jou volgende gaste.
📲 076 225 1616

Het jy ’n vakansiehuis, Airbnb of gastehuis?Vars, skoon beddegoed en sagte handdoeke maak ’n groot verskil aan jou gaste...
22/09/2026

Het jy ’n vakansiehuis, Airbnb of gastehuis?

Vars, skoon beddegoed en sagte handdoeke maak ’n groot verskil aan jou gaste se ervaring. 🤍🫧
Wasgoed Express help jou met jou wasgoed — maklik en gerieflik, met Pick Up & Delivery beskikbaar.
📲 076 225 1616

Address

16 Norman Anderson Street , Da Nova
Mosselbaai

Telephone

+27762251616

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wasgoed Express posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wasgoed Express:

Shortcuts

Share

Category