Lutzville Motors & Towing Pty Ltd.

Lutzville Motors & Towing Pty Ltd. Ons is 'n besigheid wat daarna streef om u die beste diens moontlik te gee.

17/12/2025

Indien u drein pomp dienste benodig kontak asb vir Marlise 0609153744 of Hermie 0828011870 ons admin kantore heropen weer op 12 Januarie 2026.

26/11/2024

Neem asb kennis ons verskuif na ñ nuwe perseel in Stasieweg reg langs Supa Field Services (Len Mostert se ou gebou) vanaf 2 Desember. Kom loer gerus in! Kontak besonderhede bly dieselfde.

WERKSOPENING VIR DIE POSISIE VAN MOTORWERKTUIGKUNDIGEAansoeke word versoek vir die pos van ‘n petrol en/ of diesel motor...
05/01/2024

WERKSOPENING VIR DIE POSISIE VAN MOTORWERKTUIGKUNDIGE

Aansoeke word versoek vir die pos van ‘n petrol en/ of diesel motorwerktuigkundige met ‘n kompeterende basiese salaris en kommissie.

Vereistes:
• Kwalifikasie as petrol en/ of diesel motorwerktuigkundige
• Ten minste 3 jaar ervaring
• Moet vlot wees in Afrikaans
• Kode 8 (EB) lisensie
• Bereidheid om oortyd te werk en bystand te doen
• Volledige Curriculum Vitae met verwysings

Alternatiewelik kan ‘n bereidwillige persoon met ‘n passie vir ‘n beroep as motorwerktuigkundige aansoek doen. Hierdie persoon moes al voorheen aan motors gewerk het, maar benodig nie ‘n kwalifikasie nie. Verder, word die vereiste van 3 jaar ervaring weggeneem indien ‘n persoon onder hierdie opening aansoek doen. Onder hierdie opening sal ‘n applikant se kennis getoets word tydens die onderhoud.

Navrae kan gerig word aan Hermie (082 801 1870).

Aansoeke sluit op 26 Januarie 2024 om 17:00.

02/01/2024

Aan al ons kliënte, ons wens u 'n geseënde en voorspoedige 2024 toe!

Na 'n kort breuk, heropen ons weer Woensdag, 10 Januarie en sien uit om u weer te verwelkom. Vir afsprake, kontak asseblief vir Hermie vanaf 8 Januarie op 082 801 1870.

10/02/2023

Kontak gerus Lutzville Motors & Bande om te reël vir 'n afspraak.

25/07/2022

Goeiedag ons koop scrap metaal aan behalwe koper en brons. Maandae - Vrydae 8H00 - 16H00.

Goeiedag ons pomp ook dreine. Kontak ons vir goeie diens op wie U kan staatmaak. 027 2172299 / 060 915 3744
08/07/2022

Goeiedag ons pomp ook dreine. Kontak ons vir goeie diens op wie U kan staatmaak. 027 2172299 / 060 915 3744

Address

Stasieweg
Lutzville
8165

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00

Telephone

0272172299

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lutzville Motors & Towing Pty Ltd. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lutzville Motors & Towing Pty Ltd.:

Share