Namaqua Coffee

Namaqua Coffee Coffee Farm, Coffee Roastery, Coffee Tasting and Indoor Playground. Namaqua Coffee is locally roasted in Lutzville. ☕
(1)

Bucket list checked.Namaqua CoffeeNamaqua Coffee
12/05/2026

Bucket list checked.
Namaqua Coffee
Namaqua Coffee

24/04/2026

Alle koffie bestelling moet asb teen 29 April 2026 in wees om betyds by almal uit te kry. Namaqua Coffee Namaqua Coffee sal toe wees en ons sal ongelukkig nie beskikbaar wees vanaf 2 Mei tot die 16de Mei nie. Ons gaan oorsee vir besigheid.

Ons nuwe koffie trok. Mag die koffie loop soos stroop. Riaan Engelbrecht  Namaqua Coffee  Shantelle Engelbrecht Namaqua ...
17/04/2026

Ons nuwe koffie trok. Mag die koffie loop soos stroop. Riaan Engelbrecht Namaqua Coffee Shantelle Engelbrecht Namaqua Coffee

Spesiale woorde baie dankie.
18/02/2026

Spesiale woorde baie dankie.

Ons is ongelukkig die week nie beskikbaar nie. Ons doen koffie by die Kersmark in Lambertsbaai.
14/12/2025

Ons is ongelukkig die week nie beskikbaar nie. Ons doen koffie by die Kersmark in Lambertsbaai.

23/09/2025

Net sodat julle weet!

Ons weet ook... 👋😉

Behalwe dat daar baie lekker mense gaan wees, lag, kuier en verseker baie stories, gaan daar ook wees:

- Goodie bag (vir die wat gaan speel)
- Rooster brood en wors (te koop)
- Namaqua Coffee (te koop)
- Lekker vibe

Wat JY self moet bring is:
- Jou dancing partner (as julle gaan Padel speel)
- Iets om op te sit
- En net jou great Attitude

Regsitrasies is van 08:00 af. Dit is waar jy en jou span maat aan meld
1ste Game begin 09:00 🥰😱🥳

Sien julle die 24ste SEP

We are proud to announce....
26/07/2025

We are proud to announce....

Super excited about this process and to receive the feedback from the judging panel. The judges will consist of Q Grader...
21/07/2025

Super excited about this process and to receive the feedback from the judging panel.

The judges will consist of Q Graders, Coffee experts, chefs and food industry specialists with years of international experience.





12/04/2025

Snotkop

12/04/2025

Address

Lutzville
8165

Telephone

+2782411175

Website

http://bit.ly/NamaquaCoffeeOrderForm

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Namaqua Coffee posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Namaqua Coffee:

Share