06/07/2021
0768624000 ☎️ Marelize
https://www.facebook.com/cleaning.marelize/
Ek wil dit graag duidelik stel dat die volgende voorsorgmaatreëls in plek is :
1. My werkers word by hul huise in Noordhoek deur my Drywers opgelaai en afgelaai (daar is dus geen kontak met "vreemdes" en/of enige ander vervoer soos taxis, ens nie)
2. Elke werker is toegerus met 'n gesigmasker, asook sanitizer
3. Die veiligheid en gesondheid van ons kliënte, asook van ons as personeel, is van uiterse belang. Weet asseblief dat ons alles in ons vermoë doen om ons besigheid kiemvry te hou.