Koekslaundry

Koekslaundry We take care of your dirty laundry while you take care of yourself and your family. We wash,dry, iron and fold. We can pick up and deliver to your needs

We are opposite riviera hotels white houses

08/10/2024
Koeks Laundry doen dit alweer hulle het nog ñ nuwe tak oop gemaak in Laaiplek 16 Voortrekker weg coin wassers en droeërs...
05/10/2024

Koeks Laundry doen dit alweer hulle het nog ñ nuwe tak oop gemaak in Laaiplek 16 Voortrekker weg coin wassers en droeërs ook nou beskibaar vir self serve , ( Trading as Tiny Bubbles)

19/06/2024

Al koeks laundry kliënte en toekomstige kliente word uitgenooi om ons vanaf 1Julie by ons nuwe perseel in Kerk straat te kom besoek
Ons is in die gebou by Prokureur Kim en die ou Soet bekkie..perseel...

Dienste wat ons lewer is: Op en aflaai van wasgoed
Was ,droog en stryk
Was en droog alleen en opvou
Was en droog van Duvet inners komberse
en Comfies.

Sien uit om julle daar te sien..
Besigheids ure vir winter. 8 : 5pm

13/12/2023

Ons by Koeks Laundry wil almal welkom sê in Velddrif vir hulle lang verdiende vakansie. Bring jy wasgoedjies ons: Was droog en Stryk ...Sit agter oor en geniet die rus kansie. .

Werks tye vir die Desember is
Maandag tot Vrydag : 7 tot 6
Saterdae : 8 tot 5
Sondae : 8 tot 1

En so behandel ons geel kolle op linne,gedurende beurtkrag . Awesome
29/11/2023

En so behandel ons geel kolle op linne,gedurende beurtkrag . Awesome

03/10/2023

Koeks Laundry sal toe wees saterdag die 7 de Oktober 2023 vir
verbetering in wassery. Ons sal weer Maandag die 9 de oop wees.
Jammer vir die ongerief vir al ons kliënte
Hendriette

10/04/2023

Kom besoek ons gerus. Ons was droog en stryk. Is oop vandag.
Kontak Hendriette 062 450 3230

22/12/2022

Graag wil ek en my span van Koeks Laundry van hierdie geleetheid gebruik maak om vir elkeen van ons, kliente ń Geseënde Kersfees en Voorspoedige nuwe jaar!!! toe wens. Dan wil ons ook net vir julle hartlik bedank vir julle ondersteuning deur die jaar!! Sonder julle kon ons dit nie doen nie.
Hendriette

Is jy moeg vir stryk.Ons sien om na jou wasgoed soos ons eie.    #Kontak Hendriette. 0624503230
09/07/2022

Is jy moeg vir stryk.
Ons sien om na jou wasgoed soos ons eie.
#
Kontak Hendriette. 0624503230

Address

Velddrift
7365

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 13:00

Telephone

+27624503230

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Koekslaundry posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category