Vetties Mobile Coolers

Vetties Mobile Coolers Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Vetties Mobile Coolers, Cleaning service, Unit 22 Silver Park Silver Street Brackenfell, Cape Town.

Hier is ons nuutste koel trailer. Hy kan tot _18 koud maak. Stel di grade soos jy hom wil he. Hy is te koop. Skakel my 0...
07/06/2021

Hier is ons nuutste koel trailer. Hy kan tot _18 koud maak. Stel di grade soos jy hom wil he. Hy is te koop. Skakel my 0828262378

Die trailer kan gebruik word vir kantoor of kos waantjie. Ons kan ook bou volgens die klient se behoeftes. Die trailer i...
29/10/2015

Die trailer kan gebruik word vir kantoor of kos waantjie. Ons kan ook bou volgens die klient se behoeftes. Die trailer is in die mark en kan verhuur of verkoop word. Die prys is R 32000. Hy het n brandkluis in. Kan ook op die krag gekoppel word. Het ook ligte in.

Hier is ons nuwe Gemsbok trailer. Hy het ook sy cooling sistem en gen set in. Hy kom ook uit met hang plek en dubbel deu...
28/10/2015

Hier is ons nuwe Gemsbok trailer. Hy het ook sy cooling sistem en gen set in. Hy kom ook uit met hang plek en dubbel deure. Die trailer kan tot -20 loop met gemak. Hier is n JAGTER se droom.

Hierdie is die Sprinbok trailer wat ons in die mark het. Al ons trailers kom ook met n genny. Die nose cone bestaan ook ...
06/10/2015

Hierdie is die Sprinbok trailer wat ons in die mark het. Al ons trailers kom ook met n genny. Die nose cone bestaan ook uit panele wat oop en toe maak. Die trailers kan bestel word met "hanging rails". Ons het 3 modelle in die mark. Die Olifant, Die Gemsbok en Die Springbok.

Die trailer het ons gebou om lyke mee te vervoer. Hy kan werk tussen 5 en -20 grade. Ons kan enige trailers bou soos dit...
27/05/2015

Die trailer het ons gebou om lyke mee te vervoer. Hy kan werk tussen 5 en -20 grade. Ons kan enige trailers bou soos dit die klient se behoefte is. Jip die babatjie het regtig mooi gekom

Hier is n trailer vir die jagters. Hy het n kleus in en ook spasie vir die kos klere en al die ander benodighede wat moe...
27/05/2015

Hier is n trailer vir die jagters. Hy het n kleus in en ook spasie vir die kos klere en al die ander benodighede wat moet saam op die jag trip moet gaan. Die trailet is te koop . Vir enige navrae kan ons gekontak word by 021 9816807 / 0828262378

Example of a "double axle" freezer trailer built by us. All trailers built according to customer specifications and need...
24/04/2015

Example of a "double axle" freezer trailer built by us. All trailers built according to customer specifications and needs.

24/04/2015

By Vetties doen ons ook "Spitbraais" en verhuur "Gazebo's" vir jou funksie. Kyk net hoe lekker!!!!

24/04/2015

We here at VETTIES always try and meet our customers needs to the fullest extent. We do SPITBRAAIS, manufacture MOBILE COOLER trailers and much more. Contact us for more information.

Address

Unit 22 Silver Park Silver Street Brackenfell
Cape Town
7560

Telephone

+27219816807

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vetties Mobile Coolers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Featured

Share