28/06/2026
๐ฅ BRAAI-SEISOEN HET AMPTELIK BEGIN! ๐ฅ
Wil jy hรช jou braai-vriende moet d**k jy het โn geheime vuurmaak-super power? ๐
Ons geheim? Kameeldoringhout! ๐ณ๐ฅ
โ
Brand warm
โ
Brand lank
โ
Min rook
โ
Perfek vir daai lekker kuier om die vuur
๐ Nou in voorraad!
๐ชต 20kg sakke
๐ฐ Slegs R100
๐ธ KOMPETISIE TYD! ๐
Koop โn sak Kameeldoringhout by Smallieโs Car Wash, neem โn foto van jou braai รฉn jou hout, en plaas dit op Facebook. Tag Smallieโs Car Wash in jou post.
๐ Jy staan โn kans om โn GRATIS karwas te wen!
Moenie die een wees wat sukkel met nat hout terwyl almal vir jou wag nieโฆ ๐
๐ Kry jou sak vandag by Smallieโs Car Wash en maak seker die enigste ding wat vinnig verdwyn, is die tjoppies! ๐ฅฉ๐ฅ
Braai. Plaas. Tag. Wen! ๐ฅ๐