Boland Snake Removals 24/7 and Pest Control

Boland Snake Removals 24/7 and Pest Control Biologist Advocate
Cell: 0823801987 for Snake Removals 24/7 in Wellington Paarl Hermon Franschhoek Simondium Klapmuts regions

Landbouweekblad se berig oor Goudini die Kaapse Kobra pasiëntLink in die comments
13/10/2026

Landbouweekblad se berig oor Goudini die Kaapse Kobra pasiënt
Link in die comments

13/10/2026

"Goudini" dag 2
Die herstel pad , ek het haar meds binnemonds ingegee vanoggend wat n anti inflametoriese doel het

13/10/2026

Francois Prinsloo van die Paarl stel iets baie mooi en is nogals gepas oor die comments wat ek baie sien "Maar Die Bybel sê dan vermorsel 'n slang se kop"

12/10/2026

"Goudini" die Kaapse Kobra van Goudini is nou in die recovering eenheid onder bewaking van myself , 3 dae se anti inflammetoriese meds dan gaan ek die slang in Goudini area weer gaan release in die berg

12/10/2026

Wat 'n voorreg om sulke goeie mense te ken van VetsCape Small Animal Hospital
Dankie Dr. Andrie wat eintlik op verlof was wat spesiaal uitgekom het om die Kaapse Kobra te help

12/10/2026

⚠️Graphic Content
'n Baie moeilike tipe slangvang 😐
Ek is vanmiddag uitgeroep na 'n plaas buite Goudini vir n Kaapse Kobra wat in n trekker wegkruip op n groenteland , ek kan mos nie van Amore Everson verwag om hierdie soort rescues te doen nie.
Cape Cobra 🐍
Highly Venomous⚠️

12/10/2026

Rooikat 🐈
n Duidelik video is dié naweek gemaak van n Rooikat (caracal) in n Golf estate buite Melkbostrand
Hou maak julle huiskatte binne asook stoepkêkertjies 😬
Hulle sal nie sommer mense aanval behalwe as hulle vasgekeer word nie

Open discussion Wat is jou opinie oor mense wat slange doodmaak vir views ?Rambo van Bethalsdorp  CapeNatureCape of Good...
12/10/2026

Open discussion
Wat is jou opinie oor mense wat slange doodmaak vir views ?
Rambo van Bethalsdorp

CapeNature
Cape of Good Hope SPCA

12/10/2026

n 2 Jarige seuntjie het op n slang afgekom in n Estate en gelukkig die oppasser gaan roep 😬
Werkers het hom solank in n swart drom gekry
Poff adder🐍
Highly venomous⚠️

'n Pa van die Paarl Willie Maree (Lekker Lance) het gister 2 keuses gehad toe hy op n groot Kaapse Kobra in die fietspaa...
12/10/2026

'n Pa van die Paarl Willie Maree (Lekker Lance) het gister 2 keuses gehad toe hy op n groot Kaapse Kobra in die fietspaatjie in die berg afgery gekom het en sy keuse was om homself eerder murtoe te val as om gebyt te word 😬
In die comments is n youtube video wat ek spesiaal vir Mountain bikers gemaak het saam met n groep van Paarl Trails
Mediclinic Paarl het hom mooi uitgesort met n paar steke

Address

Main Road 101
Wellington
7655

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boland Snake Removals 24/7 and Pest Control posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share