Potjie en Mampoer Fees Blad

Potjie en Mampoer Fees Blad Ons bevorder die gebruik van afrikaans as voer taal in besighede, huise en oral anders waar ons kan

Ons wil graag meer inligting oor wat gebeur met afrikaanse en plaaslike kustenaars gedurende die jaar hier bekend maak so as jy iewers in die Vaaldriehooek optree laat weet ons gerus of as jy van iemand weet wat gaan optree stel ons in kennis

24/02/2021
28/09/2020

Uit ons harte wil ons elke een wat die afgelope Mampoer inligtings Dag onersteun het bedank. Dit is vir ons n voorreg om so n funksie aan te bied met julle ondersteuning. Ek wil ook spesifiek vir Nico bedank want sy uitstalling en kennis is die kern van die dag gewees. Ek het gesien hoe hy sweet om almal se vrae te beantwoord en terselfter tyd nog die ketel aan die stook te hou.
Dankie aan Renee van House of R&R en Tuanette van Uthene make-up vie julle bydraes ook om die dag ‘n sukses te maak. Die twee Daniëls, julle is nie vergete nie en julle handewerk is met baie respek beskou, dankie vir julle twee ook.
Kyk uit vie die internet forum wat eersdaags beskikbaar sal wees waar raad en hulp en kommentaar gelewer en uitgeruil kan word!
Hou die ketels warm want dit is so intergraal deel van ons kultuur en ons moet hiedrie vuurtjie aanblaas sodat ond dit kan behou vir die nageslag.

'n paar kiekies van die mampoer inligtings dag
27/09/2020

'n paar kiekies van die mampoer inligtings dag

10 new photos added to shared album

25/09/2020

Ons het nog plek vir potjie kos inskrywings vir more. Kontak 0813523145 vir meer inligting.

13/09/2020
Hallo Potjie en Mampoer Mense. Ons hou Mampoer inligtings dag 26 Sept 2020 te 84 Helena Lochner Str binne die BN Photogr...
07/09/2020

Hallo Potjie en Mampoer Mense. Ons hou Mampoer inligtings dag 26 Sept 2020 te 84 Helena Lochner Str binne die BN Photography Studio. Daar sal n werkende ketel wees sodat jy kan ervaar hoe dit werk! Teogang sal R50 per persoon wees!
Ons loot ook n Manpoer Ketel uit. Die skakel waar jy vooraf jou lootjie vooraf kan koop sal hier onder geplaas word. Lootjie kaartjies beloop R150 elk.
Ons hou ook 'n potjie kompetiesie, Belangstellendes kan ons direk kontak vir meer inligting.
Tye sal wees Sat 26 Sept 2020 van af 10h00 tot 17h00.
Vir die vooraf lootjies koop n geskenkbewys wat deur ons aan jou lootjie gekoppel word.
Die skakel is as volg: https://pay.yoco.com/v/bn-photography
Onthou asb dat ons maar die covid-19 reels moet in ag neem op die dag.
Meer inligting kan gekry word by 081 352 3145.

Ons beplan n Mampoer dag waar jy alles kan uitvind oor hoe om mampoer te maak by die huis en dalk sommer n ketel aanskaf...
28/08/2020

Ons beplan n Mampoer dag waar jy alles kan uitvind oor hoe om mampoer te maak by die huis en dalk sommer n ketel aanskaf en verseker die bestandele ook. Vir meer inligting kontak 081 352 3145.

Address

Frikkie Meyer Boulevard
Vanderbijlpark
1911

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 13:00

Telephone

0614642694

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Potjie en Mampoer Fees Blad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Potjie en Mampoer Fees Blad:

Share