30/03/2026
Aan ons kliente neem asb kennis dat ons oorgeskakel het na ’n WhatsApp-gebaseerde winkel vir jou gerief.
Jy kan nou enige tyd jou bestellings direk via WhatsApp by ons plaas en ons sal aflewer.
Indien jy ons steeds persoonlik wil besoek, is ons oop op Woensdae van 09:00 tot 16:00.
Stuur eenvoudig jou bestelling via WhatsApp, en ons sal die res hanteer!
WhatsApp Nommer : 0680491112 of 0681174719