12/10/2026
Dis amptelik! My nuwe naweeksakke (duffle bags) is hier! 🍀
Handgemaak van canvas en egte leer, met 5 sakkies buite en 4 binne. Perfek vir oornag, sport of die naweek.
Ek is so dankbaar vir hierdie nuwe begin, en elke tas word met sorg en baie gebed gemaak.
Ek vat nou bestellings. Stuur my 'n boodskap om joune te bestel! 🧵