Hidden Treasures and Chemicals

Hidden Treasures and Chemicals At Lá March 2nd hand boutique and chemicals you will find the best soaps as well as 2nd hand clothing from as little as R15 per item.come and check us out !!

Nuwe Jaar. Nuwe begin. Nuwe dinge.New year. New beginning. New things.See you soon!!Don't miss out.
03/01/2019

Nuwe Jaar. Nuwe begin. Nuwe dinge.

New year. New beginning. New things.

See you soon!!
Don't miss out.

07/11/2018

Ons is baie dringend opsoek na seuns kleertjies 10 - 11 jaar. Asook skoentjies size 3. Hierdie kindjie bly in n buitekamer en het niks en al wat hy vra vir kersfees is liefde. As daar iemand is wat n skenking wil maak vir hom voel asb vry. Kan afgelaai word by 22 Riemland str Sasolburg. Groete march.

Great spring specials. Clothes from R15. And new in store 5liter bucket laundry soap R85!!!! Come in and pick and choose...
02/09/2018

Great spring specials. Clothes from R15. And new in store 5liter bucket laundry soap R85!!!! Come in and pick and choose.

02/09/2018

Also like our child guard page on fb.

Ons bars uit ons nate!! Kom kyk gerus na ons kersfees verkoping.
15/12/2017

Ons bars uit ons nate!! Kom kyk gerus na ons kersfees verkoping.

2dehanse klere in baie goeie kondisie vabaf R10, kinderklere R5, skoolklere R10. Ons het ook nou soap on tap. Bring lee ...
09/01/2017

2dehanse klere in baie goeie kondisie vabaf R10, kinderklere R5, skoolklere R10. Ons het ook nou soap on tap. Bring lee houer en ons tap vir jou!! Toiletpapier R150 vir 48 enkelvelle. Wit. Seep is van hoogste gehalte. Kom besoek ons gerus. Riemland str 23. Sasolburg.

25/11/2016
Kom kyk gerus. Goeie gehalte seep asook puik kondisie klere.
24/11/2016

Kom kyk gerus. Goeie gehalte seep asook puik kondisie klere.

24/11/2016

Kwaliteit seep, besems, moppe, karwas produkte, vadoeke en vele meer. Kom kyk gerus ook na ons botique waar ons 2de handse klere verkoop teen die belaglike prys vanaf so min as R5. Ons voorsien in ons mense se behoeftes. Kom kyk gerus.

Address

Riemland Str 22
Sasolburg
1947

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27713072552

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hidden Treasures and Chemicals posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share