Steyns Carwash & Valet DOES NOT EXIST Anymore

Steyns Carwash & Valet DOES NOT EXIST Anymore Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Steyns Carwash & Valet DOES NOT EXIST Anymore, Car wash, 1216 charl cilliers straat, Pretoria.

29/07/2018

KARWAS IS OOP VANDAG

21/07/2018

Karwas is more 22 Julie 2018 toe. Was Maandag weer karre. Geniet die naweek!!

13/07/2018

💠💠Karwas sal Sondag, 15 Julie 2018, gesluit wees💠💠

10/07/2018

KARWAS OOP VANDAG

09/07/2018

KARWAS VANDAG TOE AS GEVOLG VAN REëN. Jammer vir die ongerief

28/06/2018

Karwas sal more, Vrydag 29 Junie 2018, om 09h00 open. Ons hou vroeg oggend Å„ Gedenkdiens vir afsterwe van een van ons werkers, Collin Ndlovu....

24/06/2018

**KARWAS IS OOP VANDAG SOOS GEWOONLIK OP N SONDAG**

19/06/2018

Karwas oop.... ons was weer karre!!!

18/06/2018

Ons kan nie karre was nie, is gesluit vandag, het groot probleem met waterpyp, wag vir Stadsraad om uit te kom. Jammer vir die ongerief. Laat weet sodra dit herstel is...

17/06/2018

Karwas is gesluit vandag as gevolg van Vadersdag. Geseënde dag vir al ons oupas en pappas...

10/05/2018

Moedersdag, 13 Mei 2018, sal karwas gesluit wees. Aan al ons Moeders, Oumas en Oumagrootjies, geniet n geseënde dag....

26/04/2018

Karwas is oop 27 April 2018 en 1 Mei 2018 vanaf 08h00 tot 14h00. Die res van die naweek volg ons normale werksure wat Maandag insluit. Vir kliënte wat weg gaan, veilige reis...

Address

1216 Charl Cilliers Straat
Pretoria
0082

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Steyns Carwash & Valet DOES NOT EXIST Anymore posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category