Silverton Laundromat

Silverton Laundromat Goeie, bekostigbare diens. Gewone was en stryk, droogskoonmaak, herstelwerk, matskoonmaak en groot indrustriële skoonmaak van kantore en huise ook.

12/07/2022

For prices and any queries and/or information please call the laundry directly. Thank you.

16/04/2021

Die winter is weer aan die kom, haal daardie stowwerige of vuil komberse uit die kas en laat ons dit was en vars maak vir die winter wat voorlê. Spesiale aanbieding tot einde April - R20 af op elke kombers.

22/01/2021

Ons wens al ons kliënte 'n voorspoedige nuwe jaar. Dankie vir die deurlopende ondersteuning. Wees verseker van ons goeie en hulpvaardige diens te alle tye.

16/06/2020

We are open today. No need to spend your day washing and hanging it in the cold wind to dry. We will be open until 15:00 this afternoon, waiting to handle your dirty laundry with a smile.

29/05/2020

Ons is weer oop en aan die gang. Bring julle vuil wasgoed of bel ons en ons kom haal en lewer dit weer af. Ons ontsmet alle wasgoed wat inkom en ons perseël is skoon en ontsmet en veilig om te besoek.

16/05/2020

SILVERTON LAUNDROMAT, ons gaan haal jou vuil wasgoed, was en ontsmet dit, en lewer dit weer af. Kontak ons gerus vir goeie, professionele diens.

15/05/2020

Ons is weer oop van vandag af onder die regering se streng wetgewing. Bring julle vuil beddegoed en wasgoed en ons ontsmet en reinig dit vir julle.
Reëls wat nagekom moet word:
Betree perseel slegs met 'n masker op.
Behou die voorgestelde afstand.
Ontsmet die hande.

04/05/2020

Ons wag angstig vir vlak 3 om te gebeur om weer ons deure te mag oopmaak. Ons is bewus van heelwat wasserye wat vandag hulle deure oopmaak en/of wat reeds oop is, maar ons wil nie kanse waag nie en sal as gehoorsame landsburgers wag tot vlak 3 aangekondig word voordat ek sal oopmaak. Dit word duidelik aangedui deur die regering dat wasserye slegs mag oopmaak op Vlak 3. Wees dus versigtig dat jy jou nie skuldig maak aan diskriminasie deur onwettig geopende besighede te ondersteun nie.

26/03/2020

LET WEL: Weens die besluit van die regering sal ons ook toe wees vanaf 26 Maart tot 17 April.

23/02/2020

Te min tyd om nog na vuil wasgoed ook om te sien? Ons maak tyd om te sorg dat jy meer tyd het vir jouself en jou gesin.

Address

Silverton Village, Cnr Prertoria Road & James Street
Pretoria
0184

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27615886795

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Silverton Laundromat posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Silverton Laundromat:

Share

Category