Ten Ten Multi-Purpose Cleaner -Limpopo

Ten Ten Multi-Purpose Cleaner -Limpopo This product can be used as a mild disinfectant, in and around the house, office and businesses. "Te

29/07/2023
25/07/2023

Amen🙏

25/07/2023

Moenie dat vrees jou lamlê nie.
Moenie jou Bekommer nie, Bid oor die saak!
Moenie Paniekerig raak nie, Praat met God oor jou vrese!
Moenie gedurig na die Probleem kyk nie, kyk na die Een wat Probleme oplos!
Mag God ons hiermee help!
Liesel xx

24/05/2023

N STORIE WAT JOU AMPER LAAT HUIL!!!😭😭
Meisie: Wat het mamme vir ons gekook vandag ?
Ma : Niks my kind, ek voel nie gesond vandag nie, Ek het n hoofpyn my kind.😥😢
Meisie : Maar ek is honger mammie, Moet ek vir myself kook?😢
Ma : Nee Sheena wag, Ek sal vir jou kos maak.😢
Meisie: Mammie moet maar rus, ek sal my skool klere self buite gaan was, moenie worry nie mammie
Ma : Nee my kind jy moet nie worry nie, alles sal okei wees. Ek sal dit self vir jou was,
Jy kan gaan speel waar as jy wil, as jy terug kom sal jou voedsel op die tafel wees, mammie belowe...jou gunsteling bordkos sal daar wees. Onthou mammie is altyd lief vir jou. Ek is altyd hier by jou al sien jy my nie.😢
Meisie: Ma ek is besorg oor jou lewe, dalk sal mammie nie sien nie, maar ek voel wat mammie voel, maar net erger. Ek wil nie hê mammie moet so lyk nie, ek hou nie daarvan nie.😢
Ma: (Glimlag) Moenie worry nie, ek's piekfyn.😢
Meisie : (Glimalg) OK..😢
Die meisie het die huis verlaat om buite te gaan speel, toe sy terugkeer vind sy uit haar ma is nie meer met haar nie, n note lê op die tafel langs die bordkos:
'My mooi dogter, ek het jou gese mammie sal jou bord kos maak, jou univorm is mooi gewas, mammie is baie lief vir jou, kyk mooi agter jouself, moenie huil nie, as jy nie mammie more sien nie, sien my oormore, jou voedsel sal altyd daar wees, moenie huil nie Sheena, huil wanneer jy mammie weer sien. Is nie meer lank nie, dan lag en speel ons weer saam. Tot siens my kind.
Jou ma.
Die meisie huil n rivier trane en hardloop na die bure toe.
.
''Help! My ma is dood!!!!''😭
: Ons moeders speel n groot rol in ons lewe, al is hulle ook siek sal hulle die beste vir jou doen, Waardeer jou ma ten alle koste. Jammer as jou ma oorlede is, alles gebeur met n rede, alles sal okei wees😢

Geleen op FB

20/05/2023

Address

Potgietersrus
Potgietersrus

Telephone

+27824297800

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ten Ten Multi-Purpose Cleaner -Limpopo posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ten Ten Multi-Purpose Cleaner -Limpopo:

Share