Property CARE

Property CARE Property Care is a specialized property care maintenance service and product provider.

Vakansie DiensteTroetel dier versorging.Van die Troetel diere wat ons versorg tydens vakansie.
19/12/2022

Vakansie Dienste
Troetel dier versorging.

Van die Troetel diere wat ons versorg tydens vakansie.

12/12/2022
VAKANSIE DIENSTEPotchefstroomDankie vir die mense wat reeds van ons dienste gebruik maak.Ons het nog openinge en kan na ...
06/12/2022

VAKANSIE DIENSTE
Potchefstroom

Dankie vir die mense wat reeds van ons dienste gebruik maak.
Ons het nog openinge en kan na nog n paar 4 been kinders omsien
Kontak Marius by 0825628150

Vakansie Dienste
Potchefstroom
Vakansie DIERE VERSORGING

Ons sal mooi kyk na jou Troetel diere terwyl jy n welverdiende ruskans vat.
Ons gee daagliks aandag, kos, water en maak skoon.
Hierdie is Ons Desember vakansie projek om die kinders onder volwasse toesig besig te hou met verantwoordelike takies en om n sakgeldjie te verdien.
Sien ons ander Vakansie dienste ook, soos
Gras sny
Vensters was
Swembad ens.
https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=593900136068720&id=100063462163065&mibextid=Nif5oz
Kontak Marius +27 82 562 8150+27 82 562 8150

Vakansie dienste!Maak seker jy het voorsorg getref voor jy op vakansie gaan!Diere versorgingGras snyVenster WasAnderProp...
30/11/2022

Vakansie dienste!
Maak seker jy het voorsorg getref voor jy op vakansie gaan!

Diere versorging
Gras sny
Venster Was
Ander

Prop care Potch bied die volgende dienste aan tydens jou December vakansie.
DIERE VERSORGING
Terwyl jy jou verdiende rus kans neem kan jy gemoedsrus hè dat daar daagliks omgesien word na, jou Troeteldiere.
(Kos, water, optel en aandag)
GRAS SNY
Dit is reèn en groei seisoen en ons kan jou grasperk vir jou sny sodat jy nie terug kom na n oerwoud toe nie.
VENSTER WAS
Ons bied dan ook Venster was diens, kom terug na skoon venters.
Ingelsluit
In die proses maak ons ook seker dat jou huis veilig is.
In samewerking met sekuriteits dienste en Buurtwag
Uitsit van asblikke en vuilgoed sakke.
Swembad
ons sal daai koppie chloor gooi, spoel en seker maak die creepy loop.
Stuur vir jou daagliks terugvoer en fotos.
Kontak vir Marius +27 82 562 8150

27/08/2020

Address

Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27825628150

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Property CARE posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Property CARE:

Share