Wasgoed Boutique

Wasgoed Boutique Wassery in Parys. Bring gerus jou klere, handdoeke, linne en gordyne. Was, droogmaak en stryk dienste. Gastehuise en hotel opsies beskikbaar.

Besoek ons gerus in Water straat, Parys

06/10/2025

Soek jy na vinnige diens en lekker vars wasgoed, die Wasgoed Boutique is die wassery in die dorp! Ons was, stryk en vou jou klere. Waar is ons: 19 Water straat Parys

Bring jou wasgoed na ons toe by 19 Water straat. As genomineerde wassery in Parys is ons altyd bereid om ekstra te doen ...
09/08/2024

Bring jou wasgoed na ons toe by 19 Water straat. As genomineerde wassery in Parys is ons altyd bereid om ekstra te doen om jou te help!

Was, droog en stryk, ons is hier vir jou! Bring gerus jou wasgoed na 19 Water straat Parys
13/06/2024

Was, droog en stryk, ons is hier vir jou! Bring gerus jou wasgoed na 19 Water straat Parys

Hou jy vakansie in Parys? Ons sal jou wasgoed was en stryk. 30 Water straat, oorkant Jacks Paint!
18/12/2023

Hou jy vakansie in Parys? Ons sal jou wasgoed was en stryk. 30 Water straat, oorkant Jacks Paint!

Vakansie in Parys! Ons nooi jou om jou wasgoed te bring, hou lekker vakansie en vergeet van wasgoed was, Wasgoed Boutiqu...
05/04/2023

Vakansie in Parys! Ons nooi jou om jou wasgoed te bring, hou lekker vakansie en vergeet van wasgoed was, Wasgoed Boutique se deure is oop - 30 Water straat, Parys

29/10/2022

🍂

Bring gerus jou wasgoed na ons toe, ons is hier vir jou gerief!
05/07/2022

Bring gerus jou wasgoed na ons toe, ons is hier vir jou gerief!

Enige wasgoed is welkom, komberse, klere en linne. R27 per kilogram. Bring gerus! Water straat Parys
20/06/2022

Enige wasgoed is welkom, komberse, klere en linne. R27 per kilogram. Bring gerus! Water straat Parys

23/05/2022
Bring gerus jou wasgoed na die Wasgoed Boutique in Water straat, Parys 🤍 Loer gerus na ons lekkernye, Ouma Rooi Koeksist...
10/05/2022

Bring gerus jou wasgoed na die Wasgoed Boutique in Water straat, Parys 🤍
Loer gerus na ons lekkernye, Ouma Rooi Koeksisters en blomme!

Address

19 Water Street
Parys

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27637458936

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wasgoed Boutique posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wasgoed Boutique:

Share

Category