21/07/2021
❤👏😭🎙 SA LEGENDE STERF 🎙😭👏❤
dis met baie baie groot hartseer nuus dat ons berig dat SA akteur en Legende Lieb Bester oorlede is vanmore op die ouderdom van 72 jaar.. ons het berigte gedoen oor Lieb wat 2 keer in hospitaal opgeneem was met Covid19 en dit het gelyk asof Lieb besig was om gesond te word.. maar baie skokkende nuus vanmore is dat ons vir Lieb moet groet vandag.. jy sal altyd n Legende bly vir ons.. RIP Lieb ❤👏🛐