Day and Night Tyre Services

Day and Night Tyre Services We specialise in on site maintenance of fleets and of breakdown services on route for your convenience.. 24/7

12/10/2023
Retreading taking of. First batch of retreaded tyres getting delivered. Also we added this bakkie to deal with all the c...
11/09/2023

Retreading taking of. First batch of retreaded tyres getting delivered. Also we added this bakkie to deal with all the customers needs.

16/11/2021

Lekker om deel te wees van ons land se brood mandjie.

Vandag die ou wielietjie gaan optrek. Was n nuwe uitdaging. Wie wil dan n kantoor werk he as jy sulke goed kan sien kori...
06/11/2019

Vandag die ou wielietjie gaan optrek. Was n nuwe uitdaging. Wie wil dan n kantoor werk he as jy sulke goed kan sien koring stroop, en wanneer hy breek hom kan regmaak en weer aan die gang kan sit.. Amen aan die Hemelse vader vir die krag en gesondheid om nog die klas wiele te kan baklei en die werk gedoen te kan kry. Geen wiel te groot of te klein nie.

Ag is lekker om so n kantoor te he...
02/09/2019

Ag is lekker om so n kantoor te he...

So die week afgesluit.. ons bak nie sag nie... Geen band te groot of te klein nie...3 van hulle op n vrydag middag...
21/09/2018

So die week afgesluit.. ons bak nie sag nie... Geen band te groot of te klein nie...3 van hulle op n vrydag middag...

As n klient in die NOOD is op n vrydag middag is ons altyd bereid om te help.. 3 ure vir 4x17.5-25 bande "strip en fit" ...
27/08/2018

As n klient in die NOOD is op n vrydag middag is ons altyd bereid om te help.. 3 ure vir 4x17.5-25 bande "strip en fit" ..

2 x 8.25 x 22.5 rimme beskikbaar... R700 elk...
15/05/2018

2 x 8.25 x 22.5 rimme beskikbaar... R700 elk...

Michelin LtX AT2 going on special 1st March on 265/65R17 for toyota Hilux or Fortuners. Get yours. Only R2850 per tyre c...
10/02/2018

Michelin LtX AT2 going on special 1st March on 265/65R17 for toyota Hilux or Fortuners. Get yours. Only R2850 per tyre cash or EFt. Tyre supplied only.. Please whatsapp your order to 0788474768. Tyres will only be supplied once full payment is recieved

Call us for your fleet maintenace over weekends.  Will gladly assist..
25/11/2017

Call us for your fleet maintenace over weekends. Will gladly assist..

Geen papwiel te groot of te klein nie...
01/06/2017

Geen papwiel te groot of te klein nie...

Address

Noorder-Paarl

Telephone

+27788474768

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Day and Night Tyre Services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share