07/07/2022
Ons doen die volgende:
Diep reiniging en eenmalige "Spring Cleaning" van huise, vakansie huise en woon eenhede en kantore.
Weeklikse skoon maak van Vakansie Huise, Gewone huise en woonstelle asook kantore.
Diens van Vakansie wonings dws ruil van linne en handoeke ingesluit
Venster was, Matte en Banke was!
Ons was en maak skoon... Jy geniet die lewe!