17/05/2023
Aan al my getroue en dierbare kliente. Dis met groot spyt dat ek julle meedeel dat ek Dust Squad verkoop het. Die feit dat ek Johannesburg toe getrek het en met n nuwe lewe daar begin het dit onmoontlik geraak om nog al my gewig en aandag in Middelburg te gee.
n Nuwe dame neem alles netso oor. Al die personeel en kliente gaan voort soos altyd.
Dit sal wel onder n ander naam bedryf word.
Mops & All
Die bank besonderhede sal aan elkeen gestuur word.
Sy is Lisbe Venter en kan gekontak word by 082 932 1269.