24/01/2020
TESTIMONIALS
"Ek sal geen ander seep gebruik nie! Ek is n ma van 4 kinders, oudste 7 en jongste 18 maande en Eco7 maak letterlik my lewe vir my makliker. My kleintjie het al talle kere pragtige kunswerke op my mure en kaste vir my gemaak en dis nou so maklik, ek spuit Eco7 daarop en vee dit af, glad nie eers nodig om te skrop nie.! My oudste se klere na sport, die gras of moddervlekke, ek spuit Eco7 en gooi dit in die wasmasjien, geen probleem. Eco7 is my all-purpose cleaner in die huis, omdat dit disinfect, degrease en regtig ordentlik skoonmaak het ek niks anders nodig nie. Kombuis, badkamers, toilette, vloere noem dit! My man het selfs my kar se enjin n goeie was gegee EN n olievlek van ons plaveisel skoon gemaak met Eco7. Buite dit als is dit nie gevaarlik vir my kinders of skadelik vir die natuur/omgewing nie! Ek beveel dit vir elke huishouding aan!"
- Chantal Kruger
"Ek het aanvanklik een spuit kannetjie van die Eco7 produk aangekoop – gehoor by vriende dit werk so goed. Op die stadium het ek vier spuit kannetjies op verskillende plekke in die huis. Enige glipsies van die diere word dadelik met Eco7 skoongemaak. As ek potte, panne, vloere, teels en mure was, gebruik ek Eco7. Sukkel met vuil krae of vlekke op die klere is iets van die verlede vandat ons Eco7 in die huis het. Manlief kan nie uitgepraat raak oor hoe effektief dit van olie ontslae raak. Die wiele se “rims” was nog nooit so maklik om skoon te maak nie. Verder werk dit uitstekend om die braai rooster skoon te maak, ons spuit ook die plaveisel agter om skoon te maak van onaangename reuke agv die honde. Ons was hande met Eco7 en klein seertjies word ook sommer met die spuitkannetjie bygedam."
- Monica Le Roux
[email protected]
www.monlero.co.za
C: 082 7747 344
"I am a medical representative working with products that disinfect hospitals theatres, new-natal and gasto endo scope (GI) units. Therefore I am very aware of the implications of bacteria in our environment. This gives me great pleasure to testify of the amazing way Eco7 kills bacteria in a short time. We have done numerous lab test on Eco7 bacterial properties and were astonished by the results we received. This product will work remarkably well in institutes like Old age homes, crèche facilities, pre-school, schools and sport institutes and of course in any home."
Gena Holder
C: 0799032698
"Initially we started out with the Eco7 cleaning detergent with the intention of marketing to hospitals, laundries, butcheries and the industrial sector. We had no idea of how popular and this soap would become as a household cleaner. We were astonished to see the results when used in and around the house.
In the past I used many different kinds of soaps and cleaning products. Since I started using Eco7 I have less and less need of the other soaps on the market.
Our product is used by our own families, and we know Eco7 will work great for your business and family too!"
-Elzette Erasmus