Zeedec Clean

Zeedec Clean We supply the whole range of Supco's products - incl Supco Sup50! We also offer cleaning service.

19/07/2022

Christmas in July @ Zeedec..Kontak ons nou vir vele verlaagde pryse op Sup 50 degreaser en ander gewilde lyne.. Hannie 079 230 8161 en Andre 082 322 5538

Jou EENSTOP produk vir die skoonmaak van die hardnekkigste olie, ghries, vasgebrande vette op teels, grout, oonde, fryer...
04/07/2022

Jou EENSTOP produk vir die skoonmaak van die hardnekkigste olie, ghries, vasgebrande vette op teels, grout, oonde, fryers, kookgerei, Masterchef kastrolle, alle tipe oppervlaktes.. Verwydering van kalk neerslag op stort deure en vensters.. Maak korte mette van moerbei vlekke, rooiwyn vlekke, hardnekkige olie en ghries op oorpakke en veilig om te gebruik op enige materiaal.. Bevat geen skadelike chemiekaliese produkte nie.... Laat altyd 5 dae toe vir aflewering en reaksie tyd binne 2 uur vir die bevestiging van bestellings.. Kontak Hannie Klein 079 230 8161 van 8 vm tot 5nm.. GEEN Messenger geriewe beskibaar nie......

Hier is bietjie pryse op die 3 staatmaker degreasers:Sup20 - 500ml - R48.98 incl VATSup20 - 5L - R262.01 incl VATSup20 -...
07/06/2021

Hier is bietjie pryse op die 3 staatmaker degreasers:

Sup20 - 500ml - R48.98 incl VAT
Sup20 - 5L - R262.01 incl VAT
Sup20 - 25L - R1 221.82 incl VAT
Sup50 - 500ml - R94.07 incl VAT
Sup50 - 5L - R341.36 incl VAT
Sup50 - 25L - R1 559.92 incl VAT
Potent-C - 5L - R311.18 incl VAT
Potent-C - 25L - R1 183.87 incl VAT

Skakel ons gerus indien u vrae het of pryse op die ander Supco produkte wil kry.

Andre De Clerk - 082 322 5538
Hannie Klein - 079 230 8161
[email protected]

Laat Sup50 die Blues wegneem sonder 'n groot gemors en geskrop.. Verlig ook sommer die uitgawes op skoonmaakmiddels en o...
01/06/2021

Laat Sup50 die Blues wegneem sonder 'n groot gemors en geskrop.. Verlig ook sommer die uitgawes op skoonmaakmiddels en onnodige arbeid vir groot skoonmaak operasies.. Kontak Hannie Burger Klein by 079 230 8161 en Andre de Clerk by 082 322 5538 om bestelling te plaas of vir GRATIS advies....

01/04/2021

Kyk gerus na 'n baie tevrede klient se kommentaar op oorspronklike post

Raak deel van 'n lewensveranderings produk wat terselfdertyd 'n nuwe leefstyl tydperk inlui.. 'n Produk waarsonder jy al...
23/02/2021

Raak deel van 'n lewensveranderings produk wat terselfdertyd 'n nuwe leefstyl tydperk inlui.. 'n Produk waarsonder jy al lankal nie meer kon (cope) nie... Die Blues uit elke dag uithaal en defnitef (put your money where your mouth is) nastreef... Skakel ons vandag nog ..Andre de Clerk Swartland en Bergrivier (Malmesbury 082 322 5538 of Hannie Burger Klein 079 230 8161... Of stuur 'n boodskap en ons kontak jou.....

Here are all the Supco products that we offer - with some information on each product. For any orders or additional info...
15/01/2021

Here are all the Supco products that we offer - with some information on each product. For any orders or additional information please contact us on:
022 001 0083 or [email protected]

15/01/2021
15/01/2021

Supco - Sup50
Enquiries:
Andre de Clerk - 082 322 5538
Hannie Klein - 079 230 8161
Office: 022 001 0083
[email protected]

Address

57 Lang Street
Malmesbury
7300

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zeedec Clean posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share