JS Mobile Carwash Hartswater

JS Mobile Carwash Hartswater JS Mobile Carwash
�� Ons ry sodat jy nie hoef nie!

Neem asb kennis!
05/03/2026

Neem asb kennis!

JS Mobile Carwash bring die karwas na jou huis toe.Ons werk is ons trots!😊Dis vir ons lekker om jou kar weer mooi blink ...
26/02/2026

JS Mobile Carwash bring die karwas na jou huis toe.

Ons werk is ons trots!😊

Dis vir ons lekker om jou kar weer mooi blink te kry.

Maak vandag nog jou afspraak😉

📲 Johan 072 537 0522

JS Mobile Carwash Hartswater 📲 Johan 072 537 0522
20/02/2026

JS Mobile Carwash Hartswater

📲 Johan 072 537 0522

JS Mobile Carwash Hartswater.Ons ry sodat jy nie hoef nie 😉📲Johan 072 537 0522
19/02/2026

JS Mobile Carwash Hartswater.

Ons ry sodat jy nie hoef nie 😉

📲Johan 072 537 0522

Gereelde kliënt. Baie dankie vir jou ondersteuning.🤗Tuisbly mamma? En jy verkies die gemak van jou eie huis....Ons ry so...
18/02/2026

Gereelde kliënt. Baie dankie vir jou ondersteuning.🤗

Tuisbly mamma? En jy verkies die gemak van jou eie huis....

Ons ry sodat jy nie hoef nie!
Ons was jou voertuig by jou huis!

📲 Johan 072 537 0522

📲 072 537 0522
08/02/2026

📲 072 537 0522

08/02/2026

Ons ry sodat jy nie hoef nie!

📲 072 537 0522

Nuwe kliënt!Dankie dat jy JS Mobile Carwash ondersteun.🤗📲 Johan 072 537 0522
06/02/2026

Nuwe kliënt!

Dankie dat jy JS Mobile Carwash ondersteun.🤗

📲 Johan 072 537 0522

Ons is 1 maand aan die gang🙏In Januarie 2026 het ons 31 voertuie mooi blink gekry en ons bid en glo dat JS Mobile Carwas...
01/02/2026

Ons is 1 maand aan die gang🙏

In Januarie 2026 het ons 31 voertuie mooi blink gekry en ons bid en glo dat JS Mobile Carwash van krag tot krag sal gaan in die maande wat kom.

As jy ons al ondersteun het,wil ons graag van jou hoor! Hoe jy die diens ondervind?

Weereens baie dankie vir elkeen se ondersteuning in die maand. Ons waardeer elke kliënt.

As jy ook graag die lank wag wil skip en jou kar wil laat was by jou huis. Kontak ons gerus.

Sien ook ons pryse vanaf 1 Feb 2026.
Buite Hartswater (dorps gebied) sal n klein brandstof fooi geld.

Ons het ook 10% afslag as jy 3 en meer voertuie op 1 plek wil laat was.🎁✨️

Ons ry,sodat jy nie hoef nie!🚗

📲 Johan 072 537 0522

01/02/2026

En ons het n wenner vir ons Lucky Draw.🥳🥳

Baie geluk Pieter!🎉
Ons sal jou kontak oor jou gratis was.

Address

Magogong

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27725370522

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JS Mobile Carwash Hartswater posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category