Oom Jan Honey & Bargains

Oom Jan Honey & Bargains Supplier of:
1. Pure Raw Honey - 500g and 1 Kg

26/09/2026

Ons kom agter daar is 'n moewiese groot verwarring onder die veterane gemeenskap ten opsigte van wie ons as SA Weermagtevereniging / SA Defence Forces Association is ?

Ons antwoord graag asvolg:

1. Die SA Weermagtevereniging is op 14 Februarie 2009 deur wyle Generaal Jannie Geldenhuys gestig nadat daar versoeke was van baie veral Diensplig lede wat gevoel het daar is nie 'n organisasie wat hulle by kon inpas nie. Die SA Weermagtevereniging lidmaatskap is oop vir alle oud (SAW) en huidige lede (SANW) van die 4 weermagsdele (Leër, Lugmag, Vloot en Geneeskundige Dienste) asook Voormalige lede van die TBVC, ons bied ook lidmaatskap aan nie militêre lede, vroue, kinders en SAP/Ander Magte.

2. Die SA Weermagtevereniging het niks met die huidige SANW of staat te doen nie, ons is 'n erkende militêre veterane organisasie onder die sambreël van die RMVO (Raad van Militêre Veterane Organisasies van SA).

3. Die SA Weermagtevereniging is geregistreer as 'n Nie Winsgewende Organisasie and Publieke Weldaat Organisasie

Nie Wingewende Organisasie nommer : ‪106-541‬-NPO

Publieke Weldaat Organisasie nommer: ‪930048425‬

4. Die SA Weermagtevereniging fasiliteer net die proses na die DMV (Departement van Militêre Veterane) Staat en ons het geen invloed by die staat nie.

5. Die SA Weermagtevereniging het 'n Jaarlikse lede fooi van R200-00 per jaar.

Navrae kan gerig word na ons by:

Epos: [email protected]

Tel: 060 603 2930

20/09/2026
12/09/2026

Address

Corner Hoffnaar Street And Robert Broom Drive Noordheuwel
Krugersdorp

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 15:00
Saturday 08:00 - 16:00

Telephone

+27829694188

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oom Jan Honey & Bargains posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Oom Jan Honey & Bargains:

Share