KOSH Cleaning services

KOSH Cleaning services Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from KOSH Cleaning services, Cleaning service, Meiringspark, Klerksdorp.

Camelia straat cleaning๐Ÿ™๐Ÿผ๐Ÿ™๐Ÿผ๐Ÿ™๐Ÿผ
03/10/2026

Camelia straat cleaning
๐Ÿ™๐Ÿผ๐Ÿ™๐Ÿผ๐Ÿ™๐Ÿผ

So dankbaar vir elke liewe geleentheid wat ons op ons pad kry. Prys die Here.. Dankie Here vjr elke liewe persoon(klient...
21/09/2026

So dankbaar vir elke liewe geleentheid wat ons op ons pad kry.
Prys die Here.. Dankie Here vjr elke liewe persoon(klient) wat U op ons pad sit. ๐Ÿ™๐Ÿผ๐Ÿ™๐Ÿผ

06/09/2026
01/09/2026

Ons het Woensdag 2 September n oop gaatjie vir iemand wat nie lus gaan wees om huis skoon te maak nie๐Ÿ˜๐Ÿ˜
Whatsap my bt 072 010 8202

Glen Eden Cleaning.
29/08/2026

Glen Eden Cleaning.

Gestraand laat kry ek hierdie boodskap vanaf een van ons kliente.Wat n tydelike ding sou wees glo en vertrou ek dat ons ...
29/07/2026

Gestraand laat kry ek hierdie boodskap vanaf een van ons kliente.
Wat n tydelike ding sou wees glo en vertrou ek dat ons nog n lang pad saam gaan stap.
My hart is bitter dankbaar.

16/07/2026

๐ŸŒธ' n Woord van dank van Kosh Cleaning Services ๐ŸŒธ

Eerstens wil ek uit my hart uit baie dankie sรช aan elke kliรซnt wat al van Kosh Cleaning Services se dienste gebruik gemaak het. Julle vertroue, ondersteuning, vriendelike woorde en terugvoer beteken vir ons ongelooflik baie. Sonder julle sou ons nie kon doen waarvoor ons lief is nie. ๐Ÿ’™

Ons streef elke dag daarna om elke huis met sorg, respek en trots skoon te maak. Ons is egter ook net mense. Ons is nie perfek of towenaars nie, en soms kan iets ongelukkig misgekyk word. ๐Ÿค

Wat vir ons belangrik is, is dat ons altyd bereid is om enige probleem reg te stel. As 'n kliรซnt nie tevrede is nie, doen ons alles in ons vermoรซ om dit uit te sorteer, of ons maak dit op deur volgende keer ekstra moeite te doen. Dit is hoe ons nog altyd ons besigheid bestuur het.

Ongelukkig is daar soms mense wat, maak nie saak hoe hard jy werk of hoeveel moeite jy doen nie, altyd iets sal vind om oor te kla. Dit kan ontmoedigend wees, maar dit sal ons nooit keer om ons beste vir ons kliรซnte te gee nie.

Aan almal wat ons harde werk raakgesien het, ons aanbeveel en ons deur die jare ondersteun het โ€“ baie dankie. Julle herinner ons elke dag hoekom ons doen wat ons doen. โค๏ธ

Ons belowe om aan te hou leer, verbeter en elke huis met dieselfde liefde en toewyding te behandel.

Met waardering,
Liesie & die Kosh Cleaning Services-span ๐Ÿงนโœจ

๐Ÿ™๐Ÿผ๐Ÿ™๐Ÿผ๐Ÿ™๐Ÿผ๐Ÿ™๐Ÿผ Thankfullness
04/07/2026

๐Ÿ™๐Ÿผ๐Ÿ™๐Ÿผ๐Ÿ™๐Ÿผ๐Ÿ™๐Ÿผ Thankfullness

23 Junie Wilkoppies
27/06/2026

23 Junie Wilkoppies

Address

Meiringspark
Klerksdorp
2571

Telephone

+27720108202

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KOSH Cleaning services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to KOSH Cleaning services:

Shortcuts

Share