05/03/2019
Die beste skoonmaak car wash in Kimberley. Be staan al vir 18 jaar. Soveel GELUKKIGE mense wat net altyd terug kom . Hul het orals probeer motors was vir goed koper pryse maar net weer terug gekom. Ons leuse is :
Skoon motors en vriende like diens. Dis al wat n klient Wil he.