11/07/2013
Goeie dag mense,
Neem asb. kennis dat ons nou n Facebook bladsy het en ook n webblad, julle meer as welkom is om na te kyk. Ons probeer om nou se dag se technologie te "embrace". Probeer asb. ons produkte dit is regtig waar uitstekend. Ons het nou n nuwe toilet
papier reeks -Nova- as deel van ons produkte. Die produk is ook op die groot ketting winkels se rakke, so dit is nie lae kwaliteit nie. Maar ons wil graag he dat julle ons ondersteun, en ons kan altyd n afslaggie reel wat jy nie by kettingwinkels sal kry nie.
Hiermee ons weblad en e-pos se details:
www.henniiessprojects.co.za
[email protected]