Christa Vermaak Embroidery

Christa Vermaak Embroidery Embroidery business that offers high quality embroidery work. Professional, friendly and helpful. Based in Discovery, Roodepoort.

14/11/2022

WERK SAGGIES MET JOU MA.

Soms kom my vinnige antwoord, skeef en vol skerp hoeke uit my mond.. Sny sover dit gaan, maar ek draai te vinnig weg om nie te sien die bloedspoor wat dit laat nie.. Werk saggies met jou ma.

Die helfte van wat sy doen verstaan jy nie, wat sy alles toelaat, laat jou koud. In een oomblik wil jy haar skud en dan weer beersag in jou arms toevou. Eers later maak dinge vir jou meer sin.. Werk saggies met jou ma.

Die goed wat sy jou nooit vertel het nie, is die goed wat haar binneste uitgehol en gevorm het, om meer te dra waar niemand dit sien nie.. Daardie goed wat haar soms laat breek waar jy dit wel kan sien al wil jy nie.. Werk saggies met jou ma.

Haar oë sien alles raak, maar sy hou so baie vir haarself. Sy treë terug en offer haar hoop vir haar kind se geluk. Die dankbaarheidsopbrengs is gereeld maar min, maar die vlam strek steeds hoër soos die brandhout van haar gebede opgestapel hemelwaarts neig.. Werk saggies met jou ma.

As sy vandag nog aarde-asem teug, bly vir n oomblik net stil en loop krap in jou dankbaarheidsargief vir die warmte in jou hart, die vergifnis in jou stem, die verwondering van jou kleuterdae oor haar.. Werk om hemelsnaam, vandag en elke dag, net saggies met jou ma.

Want die dag gaan kom wat haar môre groet elke dag sal stop..Haar woorde ek is lief vir jou my kind sal jy nie meer hoor nie..Haar stem sal stil raak..en al wat sal oorbly is memories..waardeer jul ma vir die tydperk sy nog hier op aarde asem haal..

GELEEN

Bekkies en boudsjies. Lips and Bottoms. Applique. Multi format. 4x4 and 5x7. R200Y Communities.00 for set
04/12/2017

Bekkies en boudsjies. Lips and Bottoms. Applique. Multi format. 4x4 and 5x7. R200Y Communities.00 for set

Piggies Day out. Multi Format. 5x7 R150.00 for set
04/12/2017

Piggies Day out. Multi Format. 5x7 R150.00 for set

My new baby i digitised today. Just love applique.
03/11/2017

My new baby i digitised today. Just love applique.

I do digitising and embroidery on request. Contact me for a free quote. 076 839 8786
03/11/2017

I do digitising and embroidery on request. Contact me for a free quote. 076 839 8786

26/09/2017

Please be patient. Working on new designs.

24/08/2017

Good Day All,

We will be uploading products and services shortly to this page. But if you have any inquiries. Please feel free to contact us.

Embroidery business that offers high quality embroidery work. Professional, friendly and helpful. Based in Discovery, Roodepoort.

Address

Discovery
Johannesburg
1234

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27768398786

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Christa Vermaak Embroidery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Christa Vermaak Embroidery:

Share