21/09/2019
Natures Care is 'n Privaat Versorgings Huis op 'n plaas wat oorkant die Krugersdorpse Wildtuin gelee is. Ons huisves alle bejaardes insluitend persone met Alzheimer's, Diamentia en Parkinson's siekte. Professioneel sorg is op 'n 24 uur basis, 7 dae per week. Die program sluit in aktiviteite soos Godsdiens, Berading, Oefeninge, Boeklees en Spele. Ons vetskaf familie gebaseerde versorging versorging wat sluit in Haresorg en Naelsorg. Drie gesonde maaltye elke dag, tee / koffie tye asook wasgoed is ingesluit. ONS RESIDENTE IS ONS FAMILIE. Fooie vanaf R5500 per maand. Kontak ASH 0740717632 ; NISH 0847956958 of Epos : [email protected]