Bosvark Carwash

Bosvark Carwash We deliver excellent and friendly service to all our clients

18/09/2023

We are open today....

Enough water in our tank to make your car shine again!!

31/08/2023

Weekend Special at Bosvark Carwash....
1st - 2nd September
Car - R 100
Bakkie/Suv R110

26/07/2023

3 day Special
27 - 29 Julie 2023
Bakkie/SUV - R 100
Car - R 90

27/06/2023

Ons is Oop van...
Maandae tot Vrydae
8:00 - 16:00
Saterdae
8:00 - 14:00

30/05/2023

Ons het water by Bosvark Karwas!!
πŸ’¦πŸ’¦

15/05/2023
09/05/2023

Bosvark Karwas is opsoek na n betroubare persoon met n kode 8 bestuurs lisensie. Vorige ondervinding in die karwas dienste sal voorkeur trek.
Ouderdom tussen 30 - 40 Jaar oud

Wattsup my op 078 152 3643

15/04/2023

Ons het Boorgat water Maandag 17de April, om julle karre vir julle te was...

23/03/2023

Ons tank is vol by Bosvark Karwas so ons kan julle karre nog was.

12/03/2023

Bosvark karwas sal oop wees more.
Karwas was toe vir n week om te help met die water situasie in Heidelberg. Ons het n tank water en kan so 10 karre daarmee was as kliΓ«nte julle karre wil bring. Ons kan ongelukkig nie langer toe bly nie.

06/03/2023

Ons sal gesluit wees More om te help met die water situasie in Heidelberg. Al is ons toerusting water gebruik vriendelik. Ons sal Woensdag weer Oop wees.

03/01/2023

We are Open

Happy New year 2023!! πŸŽ‰...
πŸš™πŸ›»πŸš•

Address

Heidelberg
1441

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bosvark Carwash posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bosvark Carwash:

Share

Category