18/04/2026
ππΌπΊ π΅πΌπ π·πΌπ π―ππ²π²π»πΈπΌπΊπ π΅πΆπ²πΏ, π―π ππΉπΌπ²π±πΏπΆππΆπ²πΏ-π²πΏπ³π²π»πΆπππ²πΏπΏπ²πΆπ»
Die Sarel Cilliers Geloftesaal is beskikbaar vir die verhuring van verskeie geleenthede en vieringe. Die saal is ideaal vir danse, troues, verjaarsdae, huweliksherdenkings en ander spesiale funksies.
βn Gepaste keuse vir onvergeetlike oomblikke in βn unieke erfenisomgewing.
Klik hier vir meer inligting oor ons tariewe: https://bloedrivier.org.za/tariewe/
ππ²ππ½πΏπ²π²πΈ π΅πΆπ²πΏ:
βοΈ 065 549 6681
π§ [email protected]
π https://bloedrivier.org.za/