Elisha Boerseep

Elisha Boerseep Regte egte boerseep! Haal vlekke soos verf, wyn, bloed, kerrie ens uit klere uit.

Dankie vir die wonderlike terugvoer. Regterkant -Sonblok, stof en onderlaag vlekke.  Linkerkant - met die Boerseep gevry...
29/06/2022

Dankie vir die wonderlike terugvoer. Regterkant -Sonblok, stof en onderlaag vlekke. Linkerkant - met die Boerseep gevryf.

Regte egte Boerseep. Haal vlekke (verf, bloed, kerrie ens) uit klere. Beskikbaar in George. Kontak my gerus indien jy da...
22/06/2022

Regte egte Boerseep. Haal vlekke (verf, bloed, kerrie ens) uit klere. Beskikbaar in George. Kontak my gerus indien jy dalk ń blokkie seep wil koop .

Wanneer kwassies hard geraak het... gebruik ń lekker dik laag boerseep, op elke kwas. Laat dit bietjie lê en was dan met...
07/06/2022

Wanneer kwassies hard geraak het... gebruik ń lekker dik laag boerseep, op elke kwas. Laat dit bietjie lê en was dan met warm water. Dan is die kwassies weer bruikbaar.

Address

George
6529

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elisha Boerseep posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Elisha Boerseep:

Share