Wall & All

Wall & All Skoonmaak van matte, banke, matrasse. Was van mure en vloere en kaste. Skoonmaak van stowe en oonde.

Moet jy uit trek en jy het nie tyd of krag om skoon te maak nie, skakel ons. Moet jy in n nuwe huis intrek en wil eers van hoek tot kant skoon maak, konta

09/01/2024

Vir die was van matte, sitkamerstelle ens. Skoonmaak van huise en woonstelle. Skakel ons vir n vriendelike diens.

This is the way kids play at the Bosveld Familie Fun Kersmark at Duskant-di-Koppi in Mokopane!Bring your kids on 15 Dece...
22/11/2023

This is the way kids play at the Bosveld Familie Fun Kersmark at Duskant-di-Koppi in Mokopane!

Bring your kids on 15 December, from 10 to late!!

They will enjoy every second, while you relax, shop, have a dop or join in the fun!

FREE entry
FREE fun and games
FREE lucky draw
Stalls galore
Fancy food and gifts
Santa Clause with a surprise for kids
Cash Bar all day! NO own alcohol allowed on premises!

Come and have a family fun day!!

Contact:
Elma 0723124906
Tim 0727501948

16/11/2023
25/07/2023

ALLES SAL OKAY WEES, MA ..

Dis okay, Ma as Ma lank vat om die
presiese bedrag by die betaalpunt uit
Ma se verslete banksakkie in Ma se
beursie te vroetel - ek sal geduldig wag.
As Ma kwart oor 6 wil aandete hê, dan
reël ek dit vir Ma - dis okay.
As Ma vir my 100x vra wat is my
lewensmaat se naam, sal ek Ma 100x
reghelp .. dis okay, Ma.
As Ma vir my goed oor en oor vertel,
sal ek elke keer maak of dit die eerste
keer is dat ek dit hoor .. dis okay, Ma.

As Ma per ongeluk glase van die tafel
afstamp en breek omdat dit aan die
kant gestaan het van die oog wat nie
kan sien nie .. dis okay, Ma - ons
vervang dit; niemand sal vir Ma kwaad
wees nie.
As Ma goed soek en my roep om te
kom help en ek kry dit waar Ma gesê
het Ma het dit gesit .. dis okay Ma, ek
weet Ma sien sleg.
As Ma nie meer lekker kan hoor wat ek
sê nie, leun ek nader aan Ma se oor,
praat bietjie harder, en sluit Ma in by
die gesprek. Dis okay, Ma.

As Ma moeg raak ná net 'n paar treë se
loop in die mall .. dis okay Ma, ons reël
vir Ma 'n rolstoel - geen moeite.
As Ma klere vol vetkolle terug hang in
die kas en sê dis skoon, was ek dit vir
Ma, want Ma kan dit nie sien nie .. dis
okay, Ma.
Ek kry Ma waar Ma sit en 'n lysie maak
vir Kersfees; elke kind en kleinkind se
naam neergeskryf met 'n bedrag
langsaan - en ek loop om die calculator
te gaan haal om vir Ma te help optel
hoeveel geld Ma moet trek .. en Ma sê
dis okay, ek het reeds die totaal .. dan
weet ek Ma is nog okay.

As Ma praat van geliefdes wat lank
reeds dood is asof hulle net nou die
dag nog hier was, deel ek graag hul
herinneringe met Ma .. dis okay, Ma.
As Ma bewerige/skewe potloodstrepe
trek waar Ma se wenkbroue eens was,
sal ek niks sê nie. Ma staan nou al elke
oggend nader met 'n bolletjie watte,
want Ma weet ek sal dit vir Ma mooi
uitskakeer .. dis okay, Ma.
As daar 'n druppel aan Ma se neus
hang en Ma kom dit nie agter nie, sal
ek elke keer vir Ma 'n tissue aandra ..
dis okay, Ma.

As Ma rêrig lank vat om klaar te eet, te
stort of aan te trek .. dis okay, Ma.
As Ma bang is Ma gaan val - ek sal
altyd langs Ma wees .. dis okay, Ma.

As jy wat hier lees, nie my post wil like
of share nie, dis ook okay ..
Vergewe en vergeet wat jou ma of pa
in jou oë verkeerd gedoen of gesê het -
ons almal maak foute, niemand is
perfek nie.
Onthou net: Jy word ook oud, en ek
beskou dit as 'n absolute voorreg.
Lief vir Ma en pa!!!!

Address

3 Kobalt Street
Ga-Mokopane
0600

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27662336333

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wall & All posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wall & All:

Share