Fochville Cleaning Services

Fochville Cleaning Services Cleaning service in Fochville

We have been active for 5 years now and we have been growing from strength to strength. House cleaning and ironing.

29/08/2017

Ons doen die volgende:

Spring Cleaning
Stryk
Weeklikse skoonmaak
Vensters
Maak leë huise skoon

Kontak my gerus, ona het naie betroubare verwysings.

Carina 0769925263

13/08/2017

Kort jou huis bietjie TLC na die naweek?
Kontak my gerus Carina : 076 992 5263 (whatsapp)

07/08/2017

Dankie aan ons getroue kliente vir dienondersteuning ♡

Get us to help you
26/07/2017

Get us to help you

01/04/2016

Hi almal

Ons het oop plekkies in die week indien iemand n skoon maak dienste benodig vir een or meer keer n week.

Kontak my op whatsapp 0769925263
Carina

23/02/2016

Ons mense is so geseen om werk te he -
Dankie Fochville v julle ondersteuning.

04/01/2016

DIs tyd om als op te ruim en reg te kry vir n nuwe werksjaar - stryk, all over clean, spring clean -

Boek ons teen n BAIE billike prys -

Kontak Carina - 076 992 5263

16/11/2015

Hou ons nommer op speed dial hierdie fees seisoen.

As familie omkrap is ons daar om op te ruim.

14/09/2015

Ons is terug - nuwe kliente kan n ou geboek word.

Kontak my gerus

09/09/2015

Fochville, baie dankie vir julle ondersteuning.

Ons werkies word nou so baie dat ons kan aanstel. (Geen poste beskikbaar nie)

Indien julle ons wil probeer, skakel asb van Maandag af vir Carina of stuur n inboks.

Ons mense is betroubaar en werk vinnig en netjies.

Carina : 0769925263

31/08/2015

Hi almal

Ons doen vir nou net ons vaste kliente tot die 10de September, dan sodra ek terug is in die land neem ons nuwe kliente ook aan.

07/08/2015

Spring is in the air -

Contact me for a once off spring clean to get your house smelling and looking its best!

Rates are very affordable and my workers are trustworthy!

Address

Fochville
2515

Telephone

+27769925263

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fochville Cleaning Services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share