06/02/2026
Soos julle almal weet boor en pomp ek vir n lewe🤣🤣🤣
Die foto weerspieël defnitief my passie!! My lekker gevoel as ons vir mense water raak boor. Keer op keer na 21 jaar in die boor bedryf is die water wat uit die aarde borrel, dalk eers net 'n bietjie en soos dit meer word my heel lekkerste gevoel en geniet ek dit om die vreugde op my kliënte se gesig dop te hou as daai boor die water diep uit die aarde haal. Elke keer 'n wonderwerk en genade van bo!!
Skakel of whatsapp my gerus indien jy ook graag 'n boorgat wil hê!! Ek help graag!!
☎️ 076 801 7518
📬 [email protected]