De Kompanije Karwas

De Kompanije Karwas de Kompanije KARWAS is a company that originated out of the pure passion for making vehicles look, s

27/04/2026

Karwas is oop! Kom was by ons🚙🚘

Sien aangehegde pryslys van 1 April
01/04/2026

Sien aangehegde pryslys van 1 April

20/12/2025

🚗✨ VAKANSIETYD BY ONS KARWAS! ✨🚗

Ons karwas maak vandag om 13:00 toe
vir ’n welverdiende vakansie 🌴 Ons maak weer die 5de Januarie oop.

🌟 Baie dankie aan al ons fantastiese kliënte
vir julle getroue ondersteuning deur die jaar.
Ons waardeer elkeen van julle! 🙏

🎄 Geseënde Kersfees
✨ ’n Voorspoedige en blink Nuwe Jaar

Ry veilig, wees versigtig
en geniet die feestyd saam met jou geliefdes.

16/12/2025

Ons is oop vandag! 🚙🚘🚖

Jaareinde2025! Wat n goeie span! Ons is oop tot die 20ste Desember!
10/12/2025

Jaareinde2025! Wat n goeie span!
Ons is oop tot die 20ste Desember!

17/11/2025

DK CARWASH – NOW HIRING SEASONAL STAFF!

Looking for temporary staff for December–January.
Perfect for students or anyone wanting extra income.
Please contact: Wilanie @ 0769471505

23/09/2025

The carwash will be open tomorrow!

Ons het met hartseer verneem van die afsterwe van Sanna.  Ons d**k met waardering terug aan die tyd wat ons saam met haa...
15/09/2025

Ons het met hartseer verneem van die afsterwe van Sanna. Ons d**k met waardering terug aan die tyd wat ons saam met haar gewerk het, en aan die bydrae wat sy tot die span en werkplek gemaak het.

Aan Sanna se familie, ons dra julle in ons gedagtes en gebede.
Rus sag Sanna ❤️✝️

26/06/2025

Ons is oop vandag! Valet special R200 af!
☔️🌧️☔️

16/06/2025

Ons is oop vandag!
Bring jou kar vir n was!

29/05/2025

Valet special! Leather seats only! R150 off 🚙

20/05/2025

Karwas sal vandag gesluit wees met al die reën wat kom. Ons is môre weer oop. 🌧️🌧️☔️

Address

28 Voortrekker Straat
Ceres
6835

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Kompanije Karwas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to De Kompanije Karwas:

Share

Category