Nate's Carwash

Nate's Carwash A local car wash in your neighborhood!

13/05/2021

Indicator in first clip and parks in second clip.

I tried something different on a Polo. Fitted a LED strip inside the headlight for parks and indicator. Check next post ...
13/05/2021

I tried something different on a Polo. Fitted a LED strip inside the headlight for parks and indicator. Check next post for video as i can't post pictures and videos at the same time.

Headlight restoration done ✔Contact for more details 📲
02/03/2021

Headlight restoration done ✔

Contact for more details 📲

The hustle never stops. We fit and supply LED kits for any type of vehicle. ⬇️⬇️⬇️⬇️⬇️⬇️⬇️⬇️⬇️Headlights, Spotlights and...
01/03/2021

The hustle never stops. We fit and supply LED kits for any type of vehicle.

⬇️⬇️⬇️⬇️⬇️⬇️⬇️⬇️⬇️

Headlights, Spotlights and Parks fitted on Auris Xs

R510 💥

Optel en aflaai van karre kan gereël word! Kontak my vir meer inligting!
23/10/2020

Optel en aflaai van karre kan gereël word! Kontak my vir meer inligting!

27/07/2020

goeie dag op kantoor gehad! sien uit na môre!
!

ons sal môre oop wees vanaf 10:00 môreoggend. voel vry om jou kar te bring en begin die week sommer skoon!
18/07/2020

ons sal môre oop wees vanaf 10:00 môreoggend. voel vry om jou kar te bring en begin die week sommer skoon!

familie. vriende en welbekendes. die karwas sal oop wees elke dag vanaf 9h tot 5h.Kom bietjie en maak jou kar skoon, is ...
16/07/2020

familie. vriende en welbekendes. die karwas sal oop wees elke dag vanaf 9h tot 5h.

Kom bietjie en maak jou kar skoon, is mos darm naweek. 😉

Wash. Dry & Vacume R70.
Wash. Dry. Vacume & Polish R170.

Sanitize and Tyre polish are free of charge! 💦💦
Onthou, 'n vuil kar sê baie van jou as persoon. 😉

een ding wat ons wel kan doen in die tye van reën en storms is om jou hoofligte te herstel. geel en dowwe ligte verswak ...
13/07/2020

een ding wat ons wel kan doen in die tye van reën en storms is om jou hoofligte te herstel. geel en dowwe ligte verswak jou sig in die aande as jy in die reën ry.

pryse beloop vanaf R80.
whatsapp of bel na 0781907107

c6 ligte te koop teen R250 'n set. laat weet of jy belangstel. orders kan op whatsapp gegee word ook. 0781907107
08/07/2020

c6 ligte te koop teen R250 'n set.
laat weet of jy belangstel. orders kan op whatsapp gegee word ook.

0781907107

ons almal weet dat wieldoppe kan met tyd bietjie slegraak en afdop. ons maak hulle weer netjies vir jou. 😉 pryse beloop ...
06/07/2020

ons almal weet dat wieldoppe kan met tyd bietjie slegraak en afdop. ons maak hulle weer netjies vir jou. 😉

pryse beloop vanaf R150 per stel. :) (enige kleur van jou keuse.)

nog 'n paar ligte herstel! moenie vergeet nie, dowwe ligte veroorsak swak sig! prys beloop vamaf R80. 👊
06/07/2020

nog 'n paar ligte herstel! moenie vergeet nie, dowwe ligte veroorsak swak sig! prys beloop vamaf R80. 👊

Address

Ceres
6835

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nate's Carwash posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category