01/07/2021
Volgens die nuwe Popia wet wat 1 Julie 2021 in werking tree moet ek 2 vrae vra aan lede van die blad.
1. Wil jy deel wees hierdie Facebook groep? / Do you want to be part of this Facebook group.?
2. Onderneem jy om geen van enige van die groep se lede se sigbare informasie elders te gebruik sonder hulle toestemming nie? / Do you agree not to use any persomal information on this group and its members without their acknowledgement?
Indien jou antwoorde ja is, bly asseblief op die groep. / if you agree please stay on the group.
Indien dit nee is, verlaat asseblief die groep sodat ons in lyn met regulasies kan bly./ if you disagree please leave the group. Thank you
Dankie almal.