16/03/2026
π Ons het ons trekking gedoen vir die huis skoonmaak!
En die gelukkige wenner isβ¦ π₯β¨
Veldsman - Worcester
Baie geluk! Ons Kontak jou spoedig sodat ons die skoonmaak kan reΓ«l.
Baie dankie aan almal wat deelgeneem het en ons ondersteun het. Hou ons blad dop vir nog kompetisies en spesiale aanbiedinge! π