Elmar's Cleaning Services

Elmar's Cleaning Services Safe and secure cleaning services

21/02/2024
20/04/2023

11 Dinge wat elke seun behoort te weet...
(Deel gerus..)

1. ‘n Vrou is nie ‘n voorwerp nie...

2. Om jou vuiste in te span is nooit ‘n oplossing nie

3. Die geheim van ‘n gelukkige lewe is nie opgesluit in geld en mag nie

4. Dit word nie van jou verwag om jou manlikheid te bewys deur aggressief op te tree nie.

5. Respek is veel meer werd as blomme en parfuum.

6. Vertrou jou intuïsie. Jy sal verbaas wees hoeveel keer dit jou gaan red.

7. Jy is nooit te oud/groot om jou ma “ma/mamma” te noem nie. “Jy/jou” is vir vriende...

8. ‘n Langbroek en knopieshemp kan die verskil wees tussen “ja” en “nee”...

9. Enige iets wat jy wil doen is jou sleutel tot sukses. Elke sleutel lyk anders: sport, sing, toneel, skryf, dans... elkeen kan ‘n deur oopsluit. Daar bestaan nie iets soos ‘n pienk of ‘n blou sleutel nie...

10. Kies jou rolmodelle versigtig. Soms is die lig so skerp dat jy nie die gevare raaksien nie..

11. Moet nooit ophou verken nie... elke hoek en draai het ‘n storie om te vertel - leer daaruit.

Foto Onbekend

Address

7100
Cape Town
7100

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27823251368

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elmar's Cleaning Services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Elmar's Cleaning Services:

Featured

Share