Mobile Carwash Porterville

Mobile Carwash Porterville Hallo �
We are Caroline & Delicia , we have a Mobile Carwash Service in Porterville Western Cape .

Goeie dag , Ons het Sondag openinge heeldag ☺️Kom kyk asb gerus na ons Nuwe uitstekende goekoop pryslys wat van more af ...
21/11/2024

Goeie dag ,

Ons het Sondag openinge heeldag ☺️

Kom kyk asb gerus na ons Nuwe uitstekende goekoop pryslys wat van more af ingestel sal wees .

Dit is baie goedkoop gemaak sodat dit in almal se budget is om van ons vriendelike en goeie dienste gebruik te kan maak .

Ons vra almal om ons asseblief te ondersteun en by te staan en asseblief om hierdie post te share aan al vriende en familie op die dorp . Julle sal nie spyt wees nie 😊😉 , ons doen elke karwas met passie en maak hom splinternuut lyk 😁

Elke karwas wat geboek word moet asseblief vooraf betaal word , cash of Eft om die afspraak te bevestig 😊

Dankie aan almal wat ons dusver ondersteun en ons sien uit om al die nuwe mense te ontmoet ☺️

0670082320
Baie dankie ,
lekker aand verder
-Delicia & Caroline

Goeie dag , Kom kyk asb gerus na ons Nuwe uitstekende goekoop pryslys wat van more af ingestel sal wees . Dit is baie go...
19/11/2024

Goeie dag ,

Kom kyk asb gerus na ons Nuwe uitstekende goekoop pryslys wat van more af ingestel sal wees .

Dit is baie goedkoop gemaak sodat dit in almal se budget is om van ons vriendelike en goeie dienste gebruik te kan maak .

Ons vra almal om ons asseblief te ondersteun en by te staan en asseblief om hierdie post te share aan al vriende en familie op die dorp . Julle sal nie spyt wees nie 😊😉 , ons doen elke karwas met passie en maak hom splinternuut lyk 😁

Elke karwas wat geboek word moet asseblief vooraf betaal word , cash of Eft om die afspraak te bevestig 😊

Dankie aan almal wat ons dusver ondersteun en ons sien uit om al die nuwe mense te ontmoet ☺️

0670082320
Baie dankie ,
lekker aand verder
-Delicia & Caroline

Goeie dag ons het hele paar openinge vir nou Sondag heeldag . Whatsapp nou vir jou booking , ons kom doen dit by jou hui...
17/11/2023

Goeie dag ons het hele paar openinge vir nou Sondag heeldag . Whatsapp nou vir jou booking , ons kom doen dit by jou huis en bring alles saam.😁

📞 *0670082320* 📞

Goeie dag 🌺 Hoop dit gaan baie goed met almal 🌸 Die van julle wat nog nie van ons gehoor het nie , op die foto hieraan ,...
16/11/2023

Goeie dag 🌺
Hoop dit gaan baie goed met almal 🌸

Die van julle wat nog nie van ons gehoor het nie , op die foto hieraan , Ons is Delicia en Caroline , ons het n Mobile Karwas diens hier in Porterville 💧💦.

Ons is elke dag oop en vat elke dag bookings in ✨vanaf 8 voormiddag tot 7 namiddag.

Julle kan ons gerus kontak per foon oproep en self n whatsapp boodskap vir n booking en ons kom na jou huistoe in die gemak van jou huis en was jou kar by jou huis en ons bring ook alles saam 😁

Ons hoop om van almal te hoor en dat ons almal se karre sommer lekkeer skoon kan maak 😁

Wie hou nou nie van n skoon kar wat sommer by jou huis gewas word nie 😊

Baie dankie aan almal se ondersteuning sover ,ons waardeer elkeen van julle 🌹💦

📞 0670082320 📞

Goeie dag aan al ons Karwas kliente .😁Ons besigheid gaan van nou af net Mobile wees , in die gemak van julle huise . Ons...
04/11/2023

Goeie dag aan al ons Karwas kliente .😁

Ons besigheid gaan van nou af net Mobile wees , in die gemak van julle huise . Ons kom na julle toe met alles .😱

As daar enige kliente is wat glad nie mobile kan doen nie of wat van ver af kom ,asseblief kontak my vir n reeling 💦

Ons is baie jammer vir die ongerief .💦

Ons is elke dag vanaf Maandae tot Sondae beskikbaar ,kontak ons gerus vir jou afspraak op -

*0670082320*

Baie dankie vir almal se ondersteuning tot dusver ,Ons waardeer julle almal regtig baie , en soos altyd probeer ons die beste diens lewer .

Van nou af vorentoe word die voertuie net deur Caroline en Delicia gedoen 😁😊* baie dankie vir almal se ondersteuning 🤍

Openinge more heeldag vanaf 8 Am tot 5 Pm . Whatsapp of bel my nou op 0670082320 vir jou booking .😁  Wie hou nou nie van...
19/10/2023

Openinge more heeldag vanaf 8 Am tot 5 Pm . Whatsapp of bel my nou op 0670082320 vir jou booking .😁 Wie hou nou nie van n lekker ryk ,skoon binne en buite kar nie 💯💦💦

16/10/2023
Het more Huis openinge beskikbaar , Ek (Caroline) kom na jou toe met alles 😊 Mobile Carwash service . Het heeldag openin...
04/10/2023

Het more Huis openinge beskikbaar , Ek (Caroline) kom na jou toe met alles 😊 Mobile Carwash service . Het heeldag openinge beskikbaar . Whatsapp my nou vir jou booking .vanaf 8 uur tot 6 uur 😁 Karwas plek by oom Faantjie SP herstelwerk is ook oop van 8 -5 , boek nou om jou kar skoon te maak binne en buite vir spotgoedkoop pryse 💦 baie dankie 0670082320

Good day , SPECIAL ALERT !!! 😁☺️ Get a Wash & Vacuum for only R100.00 incl. a FREE Dash polish , Also we have a special ...
18/09/2023

Good day , SPECIAL ALERT !!! 😁☺️ Get a Wash & Vacuum for only R100.00 incl. a FREE Dash polish , Also we have a special on the full package ,Wash ,vacuum, Dash polish and wheel polish for only R140 .00 . *SPECIAL ONLY RUNNING TILL END OF SEPT . Call or whatsapp us now for your booking , we come to you in the comfort of your home with everything 😁, 0670082320 📞 please share ,your support will be highly appreciated 🙏😁 .....openings sunday and monday💦💦

Address

Porterville
Cape Town
6810

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mobile Carwash Porterville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mobile Carwash Porterville:

Featured

Share

Category