Precision Auto Spa

Precision Auto Spa We do Valets, Engine and Chassis wash as well. Please feel free to call us Drop off services

❗🥳Gratis wors broodtjie per was. Ons is reg om ons kliente te ontvang. MOET NIE JULLE KANS MISLOOP OM N BRAAI STAND TE W...
05/09/2026

❗🥳Gratis wors broodtjie per was. Ons is reg om ons kliente te ontvang. MOET NIE JULLE KANS MISLOOP OM N BRAAI STAND TE WEN NIE. R100 per voertuig. ❗🥳. Kompetisie eindig 3uur vandag.

Staan n kans om n braaier te wen
02/09/2026

Staan n kans om n braaier te wen

Ons is regtig opgewonde hieroor. Almal welkom. 23 Ludorf str, Brits. ( Oorkant Postnet ) Ons is oop van 7:30 tot 3 uur.
01/09/2026

Ons is regtig opgewonde hieroor. Almal welkom.
23 Ludorf str, Brits. ( Oorkant Postnet )
Ons is oop van 7:30 tot 3 uur.

23 Ludorf str het n nuwe baadjie aangetrek. Eerlike, goed opgeleide personeel aan diens om jou voertuig vinniger en deeg...
21/08/2026

23 Ludorf str het n nuwe baadjie aangetrek. Eerlike, goed opgeleide personeel aan diens om jou voertuig vinniger en deegliker skoon te maak. Jy sal verseker met trots hier uit ry

Ons het dit goed gedink om naweke n baie spesiale prys aan te bied. Indien ons genoeg ondersteuning kry sal dit n perman...
09/07/2026

Ons het dit goed gedink om naweke n baie spesiale prys aan te bied. Indien ons genoeg ondersteuning kry sal dit n permanente instelling raak.
Besigheids ure:
Saterdag 7:30 tot 3
Sondag 8 tot 1.

10/05/2026
n Groot dankie aan al ons kliente vir jul ongelooflike ondersteuning. Mag die Paasfees vir julle net seëninge en vrede i...
03/04/2026

n Groot dankie aan al ons kliente vir jul ongelooflike ondersteuning. Mag die Paasfees vir julle net seëninge en vrede inhou.
Veilig wees.
Gleam Team span

Address

23 Ludorf Street
Brits
0250

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 07:30 - 15:00
Sunday 08:00 - 13:00

Telephone

+27645127930

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Precision Auto Spa posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Precision Auto Spa:

Shortcuts

Share

Category