Gleam Team Carwash

Gleam Team Carwash We do Valets, Engine and Chassis wash as well. Please feel free to call us Drop off services

10/05/2026
n Groot dankie aan al ons kliente vir jul ongelooflike ondersteuning. Mag die Paasfees vir julle net seëninge en vrede i...
03/04/2026

n Groot dankie aan al ons kliente vir jul ongelooflike ondersteuning. Mag die Paasfees vir julle net seëninge en vrede inhou.
Veilig wees.
Gleam Team span

N valet wat ons vandag gedoen het Teen slegs R600 kan jou voertuig ook weer mooi skoon wees.23 Ludorf str oorkant Postne...
08/10/2025

N valet wat ons vandag gedoen het
Teen slegs R600 kan jou voertuig ook weer mooi skoon wees.
23 Ludorf str oorkant Postnet
0645127930.
Valets Maandae tot Vrydae
Gewone wasse 7 dae n week.

Onthou more is weer gratis koffie en muffins.Oop van 7:30 tot 3 uur.Geen afspraak nodig.Genoeg sitplek en goeie geselska...
18/07/2025

Onthou more is weer gratis koffie en muffins.
Oop van 7:30 tot 3 uur.
Geen afspraak nodig.
Genoeg sitplek en goeie geselskap.

Ons is regtig geseënd dat kliente ons vertrou met hul voertuie. Hier is n 1956 DKW bakkie. Dankie Deon van Rooyen
01/06/2025

Ons is regtig geseënd dat kliente ons vertrou met hul voertuie. Hier is n 1956 DKW bakkie. Dankie Deon van Rooyen

Deon het ons weer kom verras met n DKW. Hierdie is regtig oulike motortjies.
27/05/2025

Deon het ons weer kom verras met n DKW. Hierdie is regtig oulike motortjies.

Nog n dame (1965 DKW) het vir ons kom kuier. Dankie Oom Joggie dis altyd n voorreg om Oom hier te hê.
30/04/2025

Nog n dame (1965 DKW) het vir ons kom kuier. Dankie Oom Joggie dis altyd n voorreg om Oom hier te hê.

Wat n eer om die oumatjie te kon was en polish. 1956 DKW kombi. Dis so spesiaal wanneer kliente ons vertrou met hul unie...
27/04/2025

Wat n eer om die oumatjie te kon was en polish. 1956 DKW kombi. Dis so spesiaal wanneer kliente ons vertrou met hul unieke voertuie. Dankie Deon.

17/04/2025

Neem asb kennis:
18 April gesluit
19 April oop 7:30 - 15:00
20 April oop 8:00 - 13:00
21 April oop 7:30 - 17:00

Please note:
18 April closed
19 April open 7:30 - 15:00
20 April open 8:00 - 13:00
21 April open 7:30 - 17:00

Valets  per voertuigWas en stofsuig vanaf R90 tot R110.Eienaar toesig 7 dae n week.Kaart en rekening fasiliteite (vloot ...
13/02/2025

Valets per voertuig
Was en stofsuig vanaf R90 tot R110.
Eienaar toesig 7 dae n week.
Kaart en rekening fasiliteite (vloot kleinte)
Vele meer dienste.
Kom gesels gerus met ons.

Address

23 Ludorf Street
Brits
0250

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 07:30 - 15:00
Sunday 08:00 - 13:00

Telephone

+27645127930

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gleam Team Carwash posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Gleam Team Carwash:

Share

Category