Klipdrif Braai

Klipdrif Braai Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Klipdrif Braai, 1 Queen Street, Brakpan.

After The Long Wait Namibian Sekelbos has Arrived 😎🫑πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯Come Get Yours Now at Klipdrif Braai 1 Queen Street Brakpan 066 2...
03/06/2026

After The Long Wait Namibian Sekelbos has Arrived 😎🫑πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯

Come Get Yours Now at Klipdrif Braai
1 Queen Street Brakpan
066 257 9596

πŸ”₯ Namibian Sekelbos πŸ”₯πŸ’₯ 20kg R120πŸ’₯ 5 x 20kg R550As die vuur brand & die vleis sis ... weet jy dis n lekker kuier. 1 Queen...
02/06/2026

πŸ”₯ Namibian Sekelbos πŸ”₯

πŸ’₯ 20kg R120
πŸ’₯ 5 x 20kg R550

As die vuur brand & die vleis sis ... weet jy dis n lekker kuier.

1 Queen Street Brakpan
066 257 9596

πŸ”₯ Wil jy eerste hoor van ons specials? πŸ”₯Join ons WhatsApp groep vandag en bly op hoogte van al die lekker dinge by ons! ...
02/06/2026

πŸ”₯ Wil jy eerste hoor van ons specials? πŸ”₯

Join ons WhatsApp groep vandag en bly op hoogte van al die lekker dinge by ons! πŸ»πŸŽ‰

Moenie uitmis op exclusive specials en belangrike updates nie πŸ‘Œ

πŸ‘‰ Klik die link hieronder en word deel van die familie:
https://chat.whatsapp.com/Fr2vcV30dIw5er8s1shUIa

πŸ“² Maklik. Vinnig. Lekker geselskap. 😎

πŸ”₯❄️ Die koue is oppad hierdie Vrydag! ❄️πŸ”₯Moenie wag tot jy bibber nie β€” kom kry jou hout betyds vir daai lekker warm kag...
02/06/2026

πŸ”₯❄️ Die koue is oppad hierdie Vrydag! ❄️πŸ”₯

Moenie wag tot jy bibber nie β€” kom kry jou hout betyds vir daai lekker warm kaggel en knetterende vuur! πŸͺ΅πŸ”₯

βœ… Braaihout
βœ… Kaggelhout
βœ… Warm winter vibes

Maak seker jou huis bly warm en gesellig hierdie naweek!
πŸ“ Kom haal jou hout vandag nog β€”
voorraad beweeg vinnig! πŸ‘Œ

COLD INCOMING ‼️πŸ₯ΆπŸ₯ΆπŸ₯ΆHave You Gotten your Wood Supply for Your Fireplace Filled Up Yet ?We Can Help ‼️Namibian Kameeldorin...
01/06/2026

COLD INCOMING ‼️πŸ₯ΆπŸ₯ΆπŸ₯Ά

Have You Gotten your Wood Supply for Your Fireplace Filled Up Yet ?

We Can Help ‼️

Namibian Kameeldoring πŸ”₯
20kg Bags - R120 Each
5 Bags for R550

Namibian Mopani πŸ”₯
20kg Bags - R120 Each
5 Bags for R550

Local Mopani πŸ”₯
25kg Bags - R110 Each
5 Bags for R500

Kaggelmix πŸ”₯
25kg Bags - R80 Each
5 Bags for R350

Remember we Deliver 🫑🫑🫑
Simply Send a WhatsApp to 066 257 9596 to Get Yours Delivered ‼️

Or
Come Get Yours Now At One of our Wood Depos.
Klipdrif Braai Brakpan
1 Queen Street Brakpan
or
Klipdrif Carwash 1
51 Hendrik Potgieter Road Dalview Brakpan

Another Full Truck Load of Premium Dry Quality Fireplace or Boma Wood Just Arrived at Klipdrif Braai.Come Grab Your :25k...
29/05/2026

Another Full Truck Load of Premium Dry Quality Fireplace or Boma Wood Just Arrived at Klipdrif Braai.

Come Grab Your :
25kg Bag Red Bloekom - R80 Each
or 5 Bags for R350.
25kg Bag Local Mopani Wood - R110 Each.

It's Dry And Burns Lekker ‼️πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯

Remember we also Deliver so Simply Send a Whats app to 066 257 9596 to Get Yours Delivered.

Available at:
Klipdrif Braai
1 Queen Street Brakpan
066 257 9596
or
Klipdrif Carwash 1
51 Hendrik Potgieter Road Dalview Brakpan

Maak reg vir die perfekte braai, warm kaggel of lekker vuurmaak hierdie winter 😎πŸ”₯Kwaliteit Hout teen Goeie Pryse !!Vir b...
28/05/2026

Maak reg vir die perfekte braai, warm kaggel of lekker vuurmaak hierdie winter 😎πŸ”₯

Kwaliteit Hout teen Goeie Pryse !!

Vir bestellings of navrae kontak ons gerus op WhatsApp 066 257 9596

1 Queen Straat Brakpan

πŸ”₯ Jou vleis verdien beter hout! πŸ”₯Moenie jou braai met swak hout verniel nie πŸ˜…By Klipdrif Braai kry jy kwaliteit hout wat...
25/05/2026

πŸ”₯ Jou vleis verdien beter hout! πŸ”₯
Moenie jou braai met swak hout verniel nie πŸ˜…
By Klipdrif Braai kry jy kwaliteit hout wat warm brand en lank hou!
πŸ“ 1 Queen Street, Brakpan
πŸ“ž 066 257 9596
πŸ’¨ Maak die vuur aan, ons bring die hitte!

Lekker Brand Die Vuurtjie Nou πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯Hout is Droog , Rook is min en Die prys is Bakgat ‼️25kg Sakke Kaggelmix Hout - R80 Elk...
19/05/2026

Lekker Brand Die Vuurtjie Nou πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯

Hout is Droog , Rook is min en Die prys is Bakgat ‼️

25kg Sakke Kaggelmix Hout - R80 Elk.
of Koop 5 sakke vir R350.00

Onthou ons Lewer hout af Ook.

Bestel Gerus op what's app by 066 257 9596

of Kom Kry joune by :
Klipdrif Braai
1 Queen Straat Brakpan
of
Klipdrif Karwas 1
51 Hendrik Potgieter Straat Dalview Brakpan

Dis nie meer nodig om koud te kry die winter nie...πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯

Shoeweee...πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯Maar die Hout Brand mos Lekker Hier ‼️Moenie n Poephol wees nie , Maak seker jou Kaggel of Braai Hout Kom ...
18/05/2026

Shoeweee...πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯

Maar die Hout Brand mos Lekker Hier ‼️

Moenie n Poephol wees nie , Maak seker jou Kaggel of Braai Hout Kom van Klipdrif Braai af.

Regte DroΓ« Namibiese Harde Hout beskikbaar by ons.

Kom Kry joune nou.

1 Queen Straat Brakpan
066 257 9596

Address

1 Queen Street
Brakpan
1541

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 15:00
Sunday 08:00 - 13:00

Telephone

+27662579596

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klipdrif Braai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Klipdrif Braai:

Share